Hello manne, nuut hier van die Kaap (voorheen Wes-Transvaal).

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Hello manne, nuut hier van die Kaap (voorheen Wes-Transvaal).

Post by GreyGhostGear »

Ek lees nou al 'n geruime tydjie julle forum en het al lekker geleer en lekker gelag!
Dit is lekker om 'n slag bietjie in Afrikaans jag sake te gesels.
Van myself, ek is 'n ywerige jagter wat soveel moontlik 'n jaar jag (soos vrou en budget dit toelaat), elke dag van die bos en koedoes droom en soos 'n groot spons nuwe dinge van jag en alles wat daarmee gepaard gaan leer, want ek weet maar min!
Ek kom oorspronklik van Lichtenburg af, (Oupa en Pa van Karasburg se wereld) maar bly nou in die Kaap. Sien uit om paar vrae te vrae en hopelik ook 'n bydrae te maak!
Ek voel nou net die skielike koue briesie hier buite, dankie tog - een van die dae kan ons bietjie veld toe....
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Hello manne, nuut hier van die Kaap (voorheen Wes-Transvaal).

Post by Monrique (SJ) »

Jagmaar

Baie welkom maat, hoop jy geniet dit!!!

Groetnis
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Hello manne, nuut hier van die Kaap (voorheen Wes-Transvaal).

Post by Witpietskiet »

Baie welkom uit n nat Suidwes uit. :)
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Flip Fouche
Hero Member
Hero Member
Posts: 584
Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm

Re: Hello manne, nuut hier van die Kaap (voorheen Wes-Transvaal).

Post by Flip Fouche »

Jagmaar

Baie welkom hier uit die hart van Wes Transvaal.

Groete uit Schweizer Reneke

Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
Jaco Bezuidenhout
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 293
Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm

Re: Hello manne, nuut hier van die Kaap (voorheen Wes-Transvaal).

Post by Jaco Bezuidenhout »

Jagmaar

Baie welkom by die beste forum id land !

Groete
Jaco
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Hello manne, nuut hier van die Kaap (voorheen Wes-Transvaal).

Post by Jagtersdok »

Welkom hier
Ja hier is paar oud Lichtenburg manne
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Hello manne, nuut hier van die Kaap (voorheen Wes-Transvaal).

Post by JPS »

Jagmaar,

Baie welkom oppie forum.

Groete
JP
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Hello manne, nuut hier van die Kaap (voorheen Wes-Transvaal).

Post by Pvdw »

Welkom Jagmaar.

Soos jy al gesien het is hier manne met baie om te deel so moet nie skaam wees om te vra nie.

Peet
Work to live, don"t live to work
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Hello manne, nuut hier van die Kaap (voorheen Wes-Transvaal).

Post by Wouter Roets »

Hallo Jagmaar

Nou wat gaan staan en los jy ons mooi dorpie en trek af Kaap toe? Hoe lank terug is jy hier weg?

Baie welkom hier en hoop jy geniet dit sommer gate uit!

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Hello manne, nuut hier van die Kaap (voorheen Wes-Transvaal).

Post by Francois Marais »

Jagmaar

Hoop jy laaik...............

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
GreyGhostGear
Hero Member
Hero Member
Posts: 1022
Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Re: Hello manne, nuut hier van die Kaap (voorheen Wes-Transvaal).

Post by GreyGhostGear »

Dankie almal, sien uit om deel te wees van julle geselse!
Ek het sommer klaar 'n vraag, na ek laas week 'n stelletjie met PMP afgetrap het. Sal dit onder die regte "Topic" vra.
Lekker dag vir almal..
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Hello manne, nuut hier van die Kaap (voorheen Wes-Transvaal).

Post by theedge »

Welkom Welkom
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Hello manne, nuut hier van die Kaap (voorheen Wes-Transvaal).

Post by James Wilson »

groette uit wes transvaal - Christiana
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Post Reply