.308, RWS T-MANTEL vs PRVI PARTIZAN GROM op Koedoe
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm

Dag almal,
Ek het die vraag op ander forums gevra, maar nie veel terugvoer gekry nie.
Het enige iemand ervaring of kennis van die RWS T-MANTEL (van Dynamit Nobel, Duitsland) in die jagveld, tot op Koedoe.
Ek laai nog nie self nie en Rosenthals in die Kaap het die goed teen 'n goeie prys. Kom in 170gr. (Retail vir R169 Per pak)
Hulle stock ook die Prvi Partizan Grom in 170gr. (het een of 2 goeie dinge van hulle gehoor)
Sal waardeer as iemand wat al met die RWS gejag kan laat weet, anders sal ek maar verby hou.
Lekker dag!

- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: .308, RWS T-MANTEL vs PRVI PARTIZAN GROM op Koedoe
ek het vin tydjie grom punte gebruik! ek het hulle in my 30-06 gelaai teen so 2700ft/s en hulle het baie goed gewerk! ek kan hulle daardie tyd kry vir R200 vir n 100 koeels! hulle konstruksie is dieselfde as rhino maar hulle is netnie bonded nie!
groete
Nico
groete
Nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: .308, RWS T-MANTEL vs PRVI PARTIZAN GROM op Koedoe
Dankie Piet-Skiet en Harris30-06,
Het nog niks sleg of goed gehoor van die T-MANTEL nie (maw. niks nie), maar het gister gaan skiet met hulle en hulle groepeer bleddie mooi. Beter as PMP'S wat ek maar nog altyd gebruik het. Soos ek genoem het laai ek nog nie self nie, en probeer nou maar 'n paar nuwe fabrieks goed. Die Duitsers sal sekerlik tog nie 'n sub-standaard jag koeel maak nie, of hoe?

-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: .308, RWS T-MANTEL vs PRVI PARTIZAN GROM op Koedoe
Petrie
Jou vraag oor die Duitsers en koeels is my antwoord dat hulle deur die geskiedenis seker die nasie is met die swakste reputasie het as dit kom by koeelkonstruksie. Vat maar die 9,3x64 as n voorbeeld wat n verskriklike swak reputasie gekry het agv van koeelkonstruksie. Die TUG wat grotendeels hiervoor vrantwoordelik is maar net een voorbeeld van over-engenering van die Duitsers. Hulle sukses op ander gebiede het defnetief nie na hulle koeelbedryf oorgespoel nie.
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: .308, RWS T-MANTEL vs PRVI PARTIZAN GROM op Koedoe
Jis Wouter,
Baie interessant! Dankie vir die feedback. Wys jou maar 'n man moenie net goed aanneem nie...

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: .308, RWS T-MANTEL vs PRVI PARTIZAN GROM op Koedoe
Jagmaar
+1 vir wat Wouter gese het.
Die plaas waar ek nou PH jag hoofsaaklik met OU Duitse en Sweedse jagters, die omie laat nie eers toe dat hulle met RWS patrone op sy skietbaan skiet nie, hy se hy het al in sy lewe te ver geloop agter wild wat gekwes was met RWS patrone, ek sal eerder vir die Privi's gaan, hoor by Rhosenthals wat hulle vir hulle CDP ammo vra, goeie ammo.
Mooi loop
Francois
+1 vir wat Wouter gese het.
Die plaas waar ek nou PH jag hoofsaaklik met OU Duitse en Sweedse jagters, die omie laat nie eers toe dat hulle met RWS patrone op sy skietbaan skiet nie, hy se hy het al in sy lewe te ver geloop agter wild wat gekwes was met RWS patrone, ek sal eerder vir die Privi's gaan, hoor by Rhosenthals wat hulle vir hulle CDP ammo vra, goeie ammo.
Mooi loop
Francois
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: .308, RWS T-MANTEL vs PRVI PARTIZAN GROM op Koedoe
Francois, baie dankie vir die raad. Sal verseker dan maar die RWS uit die veld uit hou.
Lekker dag en naweek daar!
Lekker dag en naweek daar!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: .308, RWS T-MANTEL vs PRVI PARTIZAN GROM op Koedoe
al wat ek kan se oor die privi's of die highlands soos dit hier by ons bekend staan is dat ek hou nie van die privi's se doppe om te herlaai. dit is op die 308 miskien is ander kalibers beter. die privi rak ammo het al baie mee gejag en al met n 308 en 270 onder n duim groeppe geskiet. hulle rak ammo produk het ek net goeie ervaring
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Corumana
Re: .308, RWS T-MANTEL vs PRVI PARTIZAN GROM op Koedoe
Ek ken nie die T-mantel nie maar wel die H-mantel. Ek het so paar jaar terug 8x60s patrone in H-mantel gekoop. Die primer is swart gekleur so jy kan hulle maklik uitken as jy hulle in jou belt dra. Die patroon doen 2850 v/sekonde en is 187 grein. Die patroon breek heeltemal op as dit iets tref maar is verseker 'n doodskoot. Ek het dit baie handig gevind as ons probleem bobbejane geskiet het. Met barnes/pmp/ en ander patrone het ons gekwes. Nooit het n bobbejaan weg gekom met die H-mantel nie. Die doppies van RWS kan redelik baie herlaai word as jy dit so moet vergelyk met ander patroon doppies. Ek laai op na 3000 v/sekonde op die 8mm in RWS doppies. Een ding is 'n probleem met RWS, die prys. Kan vrek duur wees soms.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: .308, RWS T-MANTEL vs PRVI PARTIZAN GROM op Koedoe
Jagmaar
Ek het die T mantel in my 9.3x62 gebruik, dit is 'n baie sagte patroon, ek het dit op Kudu, vark, Eland en Gemsbok gebruik. Eers wats dit 285 grein Tmantel, en later
258 Grein Gecco, Die Gecco het 2500 fps in my geweer gehaal. Ek moes baie mooi skiet hulle het omtrent ontplof, as dit nie vir hulle prys was nie ( hulle was goedkoop) sou ek hulle nie gekoop
het nie. Ek sal eerder Highland koop