Goeie dag
My naam is Stephan Laas, ek is van Welkom in die Vrystaat. Het al heelwat gelees hier maar nog nooit iets gese nie. Wel nou is die is gebreek. Ek geniet dit om te lees hier want ek glo n mens is nooit te oud om te leer nie.
Hoop ons gaan lekker gesels.
Nuut hier
- Tal
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: Nuut hier
Welkom hier by ons! Waar skiet jy daar in welkom?
-
Bull barrel
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Mon May 30, 2016 7:30 am
Re: Nuut hier
Naaste jag is Kroonstad of Bultfontein. Verder skiet ek maar by boere in die omgewing
Mik mooi
- Cor Swanepoel
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Fri May 27, 2016 5:58 am
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 990
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuut hier
Ou dikloop welkom by ons. Jy verdien punte by my met jou blyplek wat jy toon in jou profiel. So ook jou ouderdom sodat ek jou nie oom nie. Lekker gesels.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Bull barrel
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Mon May 30, 2016 7:30 am
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuut hier
Welkom Stephan
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble