Dagse, Hierdie onderwerp is seker al bespreek. Almal wat n 6mm Musg besit sal weet dat hy moedswillig is om te herlaai. Nou my dilemma is dat dit oorspronklik n erfstuk is wat n .303 op P14 aksie was en toe deur my (Musgrave) verander is na 6mm. My kleinseun moet hom nou erf maar ek wil hom nie n probleem laat erf nie. My vraag is of kan dit gedoen word, wat is die kostes en wat is ander opsies
Groetnis
Gert
6mm Musg na .243
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
6mm Musg na .243
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 6mm Musg na .243
Gert, soos ek verstaan was die groot probleem met die 6mm Mus maar die lee aksies wat hulle op gebou was. Ek het nou ander dag n ou gehelp met n 6mm Mus op n p14 aksie en hy het sommer maklik groepeer.
Wat is die probleem met joune?
Ek glo dit is moontlik om jou loop te herkamer na 243 toe. Mits die nox lank genoeg is.
Groetnis
Wat is die probleem met joune?
Ek glo dit is moontlik om jou loop te herkamer na 243 toe. Mits die nox lank genoeg is.
Groetnis
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: 6mm Musg na .243
Armand,
Jy weet mos partykeer jik n mens waar jy nie kan krap nie. Het mooi gedink daaroor en besef dat dit moeilikker gaan wees om by die papierwerk en polisie reg te kom. Dankie vir die reaksie!!!!!!!!!
Groetnis
Gert
Jy weet mos partykeer jik n mens waar jy nie kan krap nie. Het mooi gedink daaroor en besef dat dit moeilikker gaan wees om by die papierwerk en polisie reg te kom. Dankie vir die reaksie!!!!!!!!!
Groetnis
Gert
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
-
josh..
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Fri Dec 21, 2012 1:47 pm
Re: 6mm Musg na .243
I have a. 243 built onto a Lee enfeild action. I reload from 70 to 100 grain bullets through it. It shoots half inch groups at 100 metres and have put about 2000 bullets through barrel already. Have never had any pressure signs though I do stick to medium loads. It's not the nicest looking .243 but it shoots better than I can manage