More Almal,
Hoop ek kan bietjie raad kry hier. Iemand met ervaring van termiete in Lusern lande? Watse gif of a boere metode om hulle te knou.
Groete
Suidwes
Rysmiere/Termiete in Lusern Lande
-
Suidwes
- Full Member

- Posts: 104
- Joined: Fri Jul 13, 2012 2:52 pm
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Rysmiere/Termiete in Lusern Lande
Fipronil is dodelik op hulle op n grasperk. Ek weet nie van tussen gewasse nie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Rysmiere/Termiete in Lusern Lande
Termiete het 'n groot nes vanwaar hulle uitbeweeg om kos te kry. Synde mens hulle nie sommer in woongebiede kry nie het ek lanklaas na enige gif vir hulle gekyk. Termigo was 'n gif wat in korrels voorgekom het en wat deur die termiete in hulle nes ingedra is. Dit het dan die hele kolonie uitgewis. Kyk by jou ko-op en vra daar raad.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3073
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Rysmiere/Termiete in Lusern Lande
Soortgelyk aan daai is Kamikaze.tripodmvr wrote:Termiete het 'n groot nes vanwaar hulle uitbeweeg om kos te kry. Synde mens hulle nie sommer in woongebiede kry nie het ek lanklaas na enige gif vir hulle gekyk. Termigo was 'n gif wat in korrels voorgekom het en wat deur die termiete in hulle nes ingedra is. Dit het dan die hele kolonie uitgewis. Kyk by jou ko-op en vra daar raad.
Maar dit sal duur wees op groot skaal
Sent from my D5803 using Tapatalk
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Rysmiere/Termiete in Lusern Lande
Ons het n groot probleem gehad met termiete in baie van ons kampe. Bokse en bokse vol kamakazi gegooi, een gaatjie op n slag. Dit is duur en verskriklik baie werk maar dit het gehelp. Ons het selfs in die aande met flitse gaan gooi dan kry mens nie so warm nie.Apie wrote:Soortgelyk aan daai is Kamikaze.tripodmvr wrote:Termiete het 'n groot nes vanwaar hulle uitbeweeg om kos te kry. Synde mens hulle nie sommer in woongebiede kry nie het ek lanklaas na enige gif vir hulle gekyk. Termigo was 'n gif wat in korrels voorgekom het en wat deur die termiete in hulle nes ingedra is. Dit het dan die hele kolonie uitgewis. Kyk by jou ko-op en vra daar raad.
Maar dit sal duur wees op groot skaal
Sent from my D5803 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
