SD Ammunisie
- Blouberg
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Fri May 06, 2016 9:42 pm
SD Ammunisie
Goeie Dag Almal
Graag wil ek verneem watter self defense ammo dra jy? en hoekom? spesifiek in 9mm
Ek het al na heelparty fabrikate gekyk, en dan is daar die FBI standaard. sien hier wat die manne getoets het.
http://www.luckygunner.com/labs/self-defense-ammo-ballistic-tests/
You cannot use certain BBCodes: [url]. wat doen ek verkeerd?

Blouberg
Small Bang
Bigger Bang
Small Bang
Bigger Bang
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: SD Ammunisie
Winchester Ranger 127gr +P+ T-Series, dit het goeie reviews en dit was beskikbaar
- Blouberg
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Fri May 06, 2016 9:42 pm
Re: SD Ammunisie
Arnold ja dit is ook hoe ek dit sien goeie review plus beskikbaarheid.
Ek gaan vir my Hornady se Critical Defense more koop, kon dit net by een G/Shop in die Kaap kry.
Die Winshester Ranger is heelwat duurder.
Ek gaan vir my Hornady se Critical Defense more koop, kon dit net by een G/Shop in die Kaap kry.
Die Winshester Ranger is heelwat duurder.
Blouberg
Small Bang
Bigger Bang
Small Bang
Bigger Bang
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: SD Ammunisie
Ek het al Hornady Crt Defense gehad en nie gehou van hoe hy maak nie ook niks gehou van wat PMP 115 JHP maak nie, toe Magtec 124gr maak baie mooi! nou Magtec gardian gold 124gr +P+ en dit is ongelooflik, ek sal daarby hou as ek dit kan kry.
Telefoonboeke nat
L na R Hornady Crit Def 11cm penetrasie 3cm wondkanaal
PMP 13cm penetrasie maar van koers verander 2-3cm wondkanaal
nog 'n crit def 9cm penetrasie 3cm wondkanaal
S&B as ek reg onthou? was 15cm penetrasie 4cm wondkanaal
Magtec GG 124 +p+ 29cm penetrasie masiewe wond kanaal van 9.5 cm
Magtec 124gr 21cm penetrasie wondkanaal 6cm
Dis nou nie die beste fotos of toets nie, maar bly vir my 'n goeie vergelyking

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: SD Ammunisie
Alec, waar het jy die Magtech GG gekoop en wat prys hulle?
Rudi, ek het by Wildman gekoop teen iets soos R500 n pakkie. Dit was nou ook seker al n jaar of meer terug.
Ek wil ook nog graag 147gr Speer Gold Dots en 147gr Federal HST probeer maar is noe haastig teen die prys wat die HST laas verkoop het voor nie.
Rudi, ek het by Wildman gekoop teen iets soos R500 n pakkie. Dit was nou ook seker al n jaar of meer terug.
Ek wil ook nog graag 147gr Speer Gold Dots en 147gr Federal HST probeer maar is noe haastig teen die prys wat die HST laas verkoop het voor nie.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: SD Ammunisie
Safari & outdoor prys was so R450/20Arnold wrote:Alec, waar het jy die Magtech GG gekoop en wat prys hulle?
Rudi, ek het by Wildman gekoop teen iets soos R500 n pakkie. Dit was nou ook seker al n jaar of meer terug.
Ek wil ook nog graag 147gr Speer Gold Dots en 147gr Federal HST probeer maar is noe haastig teen die prys wat die HST laas verkoop het voor nie.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: SD Ammunisie
Winchester Rangers 127 gr.
Blouberg, jy moet die ammunisie in jou pistool toets en seker maak dit werk. Maw voer 100% uit die magasyn, skiet, herlaai en voer weer. Toets met vol magasyn en presies soos jy gaan skiet as die waaier draai en die pappajas is ryp.
Dit staan bekend as "function testing". Meeste van die bekende VSA vervaardigers is getoets in balistiese jel in gekontroleerde omstandighede en sal daardie deel van die toets slaag!
Blouberg, jy moet die ammunisie in jou pistool toets en seker maak dit werk. Maw voer 100% uit die magasyn, skiet, herlaai en voer weer. Toets met vol magasyn en presies soos jy gaan skiet as die waaier draai en die pappajas is ryp.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: SD Ammunisie
Alles wat julle hierbo se en BAIE oefening. Help nie ons skiet met super doopers nie maar ons mis die teiken nie.
Maak 'n verskil
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: SD Ammunisie
Interessante artikel: http://tribunist.com/news/armed-suspect ... _source=MA
Dis of 'n goeie baadjie of vrot ammo...
Dis of 'n goeie baadjie of vrot ammo...
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: SD Ammunisie
Hein M. wrote:Interessante artikel: http://tribunist.com/news/armed-suspect ... _source=MA
Dis of 'n goeie baadjie of vrot ammo...
Die vraag is natuurlik wat is in hierdie geval gebruik, bogenoemde is nie feite nie. Dit is net hoorsê of verwysings. EN as dit gebeur met premium ammunisie dink net wat gaan gebeur met jou handgerolde self geboorde dum-dum rondtes.he NYPD used mostly Glock handguns, and according to several sources online, the load carried by most NYPD officers is the Speer Gold Dot 124gr +P round
Die CZ manne gaan seker nou sê die Glocks skiet nie hard genoeg nie!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: SD Ammunisie
Hierdie bewys maar net weer dat 'n handwapen ver van idiaal is as SD wapen. Ek dink in die geval hierbo is skootplasing baie belangrik.
Maak 'n verskil
- Blouberg
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Fri May 06, 2016 9:42 pm
Re: SD Ammunisie
Ek stem saam jy kan die beste van alles he maar as jy nie die vitals tref nie, dan kan dit tot groter probleme lei.Ratel wrote:Hierdie bewys maar net weer dat 'n handwapen ver van idiaal is as SD wapen. Ek dink in die geval hierbo is skootplasing baie belangrik.
Watse verskil maak die lengte van jou loop tov van die grein punt wat jy gebuik?
ek weet dat langer loop = meer akkuraat oor verdere afstand.
Die 19 Gen 4 se loop is 102mm of te wel 4.01''inches,
Blouberg
Small Bang
Bigger Bang
Small Bang
Bigger Bang
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: SD Ammunisie
Hoekom sal n langer loop meer akuraat wees oor verder afstand en hoe ver en akuraat wil jy nou eintlik met n 9mm skiet ?
Die gevoel tussen die manne wat weet is dat jy n swaarder koel in n korter loop gebruik
Die gevoel tussen die manne wat weet is dat jy n swaarder koel in n korter loop gebruik
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: SD Ammunisie
Kappie, dit het te doen met hoe die visier oplyn. Seker een of ander hoofstuk in die trig of meetkunde handboek - wat ek nou nie tegnies kan verantwoord nie. Maar as jy so daaraan dink, dis makliker om van teiken af te belyn met 'n kortloop as 'n langloopCapt. Oblivious wrote:Hoekom sal n langer loop meer akuraat wees oor verder afstand en hoe ver en akuraat wil jy nou eintlik met n 9mm skiet ?
Ek stem skiet afstande is veral in kontak gewoonlik nader as wat ons oefen.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: SD Ammunisie
Carl wrote:Kappie, dit het te doen met hoe die visier oplyn. Seker een of ander hoofstuk in die trig of meetkunde handboek - wat ek nou nie tegnies kan verantwoord nie. Maar as jy so daaraan dink, dis makliker om van teiken af te belyn met 'n kortloop as 'n langloopCapt. Oblivious wrote:Hoekom sal n langer loop meer akuraat wees oor verder afstand en hoe ver en akuraat wil jy nou eintlik met n 9mm skiet ?![]()
Gaan teken die prentjie op 'n stuk papier.
Ek stem skiet afstande is veral in kontak gewoonlik nader as wat ons oefen.
Ek weet dit is waar die storie van daan kom veral met die ouens wat glo n jag/tyken geweer met n langer loop is meer akuraat wou maar net hoor of ek nie iets erens mis nie. Persoonlik sal dit nou die laaste ding wees waar oor ek my bekommer in n 9mm SD pistool
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: SD Ammunisie
Ek dink dat wat handwapens aan betref dit baie meer belangrik is hoe die wapen vasgehou word as loop lengte wanneer dit by akkuraatheid kom.
Wat die loop lengte aan betref (die spasie tussen die visiere) glo ek dat jy met 'n langer loop dalk net vinniger sal agter kom as jy van teiken af is.
Wat die loop lengte aan betref (die spasie tussen die visiere) glo ek dat jy met 'n langer loop dalk net vinniger sal agter kom as jy van teiken af is.
Maak 'n verskil
- Blouberg
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Fri May 06, 2016 9:42 pm
Re: SD Ammunisie
As ek dan reg verstaan moet jy dan die beste wat jy kan beskostig en wat beskikbaar is SD Ammo koop?
Maar hoekom dan al die veskillende greine?
Help my reg as ek verkeerd is
" ligter grein hoer spoed minder slaan krag, versus swaarder grein bietjie stadiger maar meer slaankrag"
maar kan bietjie warmer gelaai word?
Ek wil op die einde van die dag al die "odds" aan my kant he waar moontlik indien die situasie dit benodig
Maar hoekom dan al die veskillende greine?
Help my reg as ek verkeerd is
" ligter grein hoer spoed minder slaan krag, versus swaarder grein bietjie stadiger maar meer slaankrag"
maar kan bietjie warmer gelaai word?
Ek wil op die einde van die dag al die "odds" aan my kant he waar moontlik indien die situasie dit benodig
Blouberg
Small Bang
Bigger Bang
Small Bang
Bigger Bang
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: SD Ammunisie
Blouberg
Sien die pos wat Capt 'n ruk terug geplaas het en besluit dan self.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 04#p531326
Sien die pos wat Capt 'n ruk terug geplaas het en besluit dan self.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 04#p531326
Maak 'n verskil
- Blouberg
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Fri May 06, 2016 9:42 pm
Re: SD Ammunisie
Dankie RatelRatel wrote:Blouberg
Sien die pos wat Capt 'n ruk terug geplaas het en besluit dan self.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 04#p531326
Dit is dieselfde link wat ek in my eerste post gesit het, maar ek kon dit nie reg kry om hom clickable te maak nie.
My besluit om die Hornady te koop was maar grotendeels gebaseer op wat ek hier gesien het en wat beskikbaar was, Ek het ook klem gele op oor penetrasie volgens hulle toetse.
Hulle het getoets met nog 'n korter loop 9mm: "Smith & Wesson M&P9c, 3.5-inch barrel" versus my 4.01-inch so ek behoort bietjie meer velocity by te kry indien enige, as ek reg is.
Blouberg
Small Bang
Bigger Bang
Small Bang
Bigger Bang
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: SD Ammunisie
Koop die heel beste wat jy kan bekostig en wat werk in jou pistool.Blouberg wrote:As ek dan reg verstaan moet jy dan die beste wat jy kan beskostig en wat beskikbaar is SD Ammo koop?
Maar hoekom dan al die veskillende greine?
Help my reg as ek verkeerd is
" ligter grein hoer spoed minder slaan krag, versus swaarder grein bietjie stadiger maar meer slaankrag"
maar kan bietjie warmer gelaai word?
Ek wil op die einde van die dag al die "odds" aan my kant he waar moontlik indien die situasie dit benodig
Die grein is maar persoonlik en dan natuurlik wat werk in jou pistool en wat jy akkuraat kan skiet.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution