Krone Jag

Post Reply
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Krone Jag

Post by Gernie »

Middag Manne, kon die naweek iets beleef wat ek nie gedink het sou ooit gebeur nie. Het in Viljoenskroon area geroep en niks gekry tot 1uur die nag nie. Jaklalse het reg rondom ons geskrou maar nie ' n oog nie. Ry toe na volgende staanplek en begin toe sommer met Rooi Alleen, en toe maak die jakkals hemele oop. Ek skiet 10 op een staanplek, sommige sommer terwyl my swaer loop en jakkalse optel. Kon toe 13 vir die aand skiet.
20160430_055219.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Krone Jag

Post by pieter h »

Goed gedoen Gernie

Sent from my GT-P3100 using Tapatalk
Bakkies303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 360
Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm

Re: Krone Jag

Post by Bakkies303 »

Mooi gedoen Gernie. Watter geweer en patroon kombinasie het jy gebruik?
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: Krone Jag

Post by Gernie »

Bakkies303 wrote:Mooi gedoen Gernie. Watter geweer en patroon kombinasie het jy gebruik?
Baie dankie. Ek skiet met 'n 223 met 40gr Vmax. Hulle loop soos stroop en is super akkuraat.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
Bakkies303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 360
Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm

Re: Krone Jag

Post by Bakkies303 »

Dankie Gernie. Het gisteraand search gedoen en gesien jy gebruik hierdie kombinasie, toe wonder ek maar net of jy dit altyd gebruik of net sekere tye.
taranaki
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Fri Oct 22, 2010 10:46 am

Re: Krone Jag

Post by taranaki »

Gernie,

Help n' bietjie, op wie se cd is daai Rooi Alleen klank.

Dki
Basson
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Sun Jun 15, 2014 8:43 pm

Re: Krone Jag

Post by Basson »

Taranaki, hy is op Oom Louis se Pikante Roepklanke cd.
Basson
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Sun Jun 15, 2014 8:43 pm

Re: Krone Jag

Post by Basson »

En baie mooi gedoen Gernie! Dis lekker as dinge so loop!
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: Krone Jag

Post by Gernie »

Basson wrote:En baie mooi gedoen Gernie! Dis lekker as dinge so loop!
Dankie
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
Post Reply