Dag Roep van Jakkalse

Dagroep stories en vrae/ Day Calling stories and questions
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: Dag Roep van Jakkalse

Post by britsman »

Dawie en almal,
                Ja, daar is 'n 2m lank kabeltjie tussen die FP caller en die JIB.Die remote van die caller werk net met JIB as die kabel gekople is en net met callers met die TX5LR remote.Die JIB het verskillende funksies afsonderlik van die caller;
  Timer mode -- Has a random rest period
  Fast          - Selects between normal & fast mode
  Sound        - Enables a rodent "chirp" sound each time the animal moves
  Light          - Turns on an LED which softly illuminates the decoy for night use
         
          britsman
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
User avatar
WillJak
Hero Member
Hero Member
Posts: 718
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm

Re: Dag Roep van Jakkalse

Post by WillJak »

Is daar enige iemand wat verdere suksesse gehad of nuwe lesse het rondom die dag roepery??
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
User avatar
Caller
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm

Re: Dag Roep van Jakkalse

Post by Caller »

Willjak/almal

Hoe sukkel julle manne dan so, julle werk mos met oom vossie, so leer tog by oom vossie en word wys. Vergeet die duur en onverkrygbare "gagets" en kom aarde toe.

Ek het vir 'n geruime tyd 'n letterlik natuurlike dekoy gebruik, maar dit het nie eitlik my sukses verbeter nie want roerpklank is genoeg.

Wat ek gedoen het is om net eenvoudig 'n gebreide groukat vel oor die remote-caller te trek. Met die eerste klankie, en partymaal nog voor die eerste klankie, gewaar die voeltjies daai katvel en gaan dan aan die koggel. Nog voeltjies hoor die rumoer en kom sluit gewoonlik aan om die "kat" te koggel en kort voor lank is daar so 'n kabaal dat jy die pervekte natuurlike dekoy het weens al die gevladder.

Nou ou jakkie weet mos dat die voeltjies die roofdiere verpes en koggel, hy loop mos gereeld daaronder deur. Dus, gekweste haas plus voeltjies wat koggel en rumoer, lyk darrem al te veel soos 'n "kill" deur 'n ander roofdier, en dit is mos nou net vir naderstaan om ook 'n ou gratis happie te kry.

Try dit gerus en laat weet wat julle dink.

Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Dag Roep van Jakkalse

Post by Yalair »

Wiljak
Sukkel biekie die laaste 2 keer uit net een geskiet, al wat ek geleer is dis blerrie koud vroeg oggend  :P. bly nog op my standaard roep metode van distres prooi, springhaas werk lekker vir my op die staduim. sal kyk in die tyd van nou af wat gaan jakkals roepe doen so na laat middag en baie vroeg oggend.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Dag Roep van Jakkalse

Post by JACQUES BOTHA »

BEN
Ek het so opgestopte jakkals by my, kom haal hom biki en sit hom langs die remote en onthou om af te neem met jou scopecam...
onthou om dit op fotobucket te sit..
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Caller
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm

Re: Dag Roep van Jakkalse

Post by Caller »

Jacques

Vertel die klompie 'n bietjie van daai jak decoy van jou. Ek sal verstaan as jy swyg oor wie die taksidermis was.

Caller
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Dag Roep van Jakkalse

Post by Christo »

In die nag hoef hy seker nie van George Nell Tasidemiste af kom nie. Jakes kan mos met 'n naald en garing werk.

;)

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Dag Roep van Jakkalse

Post by JACQUES BOTHA »

Benna
Slote en rivierlope is baie jare al n gubsteling plek vir jakkalse...Erosie slote mmmmmmmm jy kan maar daar n roep maak...
Jy sal iets uit kry.... maak net seker jy kan sien rondom jou .....hulle dop op die aardigste plekkies uit..
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Dag Roep van Jakkalse

Post by Yalair »

Jakes
nou praat jy, het lekker plek by rivier wa ek al geroep het, ou plaas huis so 150m van rivier het seergekry in 88 se vloed. Besluit noudiedag ek sit binne in huis op 'n stoel lekke en roep, roeper so 60m uit, man was dit nou lekker
User avatar
WillJak
Hero Member
Hero Member
Posts: 718
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm

Re: Dag Roep van Jakkalse

Post by WillJak »

Caller, ek hou dit ook maar eenvoudig, maar moet se jou idee van die decoy is oulik. En ek leer by oom tanneman, maar ek leer graag by die ander manne ook - partykeer sit 'n ding wat 'n man gedink of gedoen of geleer het my kop weer aan die gang in 'n ander rigting en probeer en leer ek weer iets nuuts so.
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: Dag Roep van Jakkalse

Post by boeta »

Naand almal

Wil net met julle deel dat ek vanmiddag my eerste dag roep gedoen het,en het toe een geskiet een het weg gekom.Ek het ni besef di jakies kom so vinnig ni,amper my roeper opgevreet.Hulle het in gekom op springhaas.Hulle het so n sagte maar klink agresiewe ha ha ha geluid gemaak.Di gras was te hoog gewees,is seke hoekom ek hulle bietjie laat gesien het ma di ander een ga ek vanaand soek.

Wat n adrenalien rush

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Dag Roep van Jakkalse

Post by Yalair »

Boeta
Ja nee my eerste een het ek ook geskrik ou is mos gewoond aan tel oog op met lig, nou pop hy sommer hie langs jou uit, lekker man laat waai  ;D
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Dag Roep van Jakkalse

Post by Mac »

Boeta,

Mooi so, probeer bietjie hoogte kry as die gras lank is. Maar nou het jy n' probleem, jy's klaar verslaaf.

Graham
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: Dag Roep van Jakkalse

Post by britsman »

Boeta,
        mooi so ---- Is dit die nuwe 22-250 se "doings"?
        brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: Dag Roep van Jakkalse

Post by boeta »

Brits

dankie,nee nog my 243 want hy het die knaldemper op,22-250 sal seke volgende week kom.

grte
Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: Dag Roep van Jakkalse

Post by britsman »

Boeta /Ben /Graham en almal,
              Gebruik julle "ghillie suits" vir camo as julle jakkies in die dag in roep?

          brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: Dag Roep van Jakkalse

Post by boeta »

Brits

ek gebruek grassfield sniper camo het gister jakie 20m van my geskiet

Boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
User avatar
Caller
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm

Re: Dag Roep van Jakkalse

Post by Caller »

Britsman

Gillie suits is te warm, tensy jy op 'n wit gerypte oggend gaan roep, en dan moet jy nog na jou roepplek stap, wat jou gaan laat sweet onder daai ding.

Ek gebruik sniper se 3D camo netting top en broek, en dra dit bo-oor warm klere as dit moet, of self oor kaal bolyf in die somer. Die netting is werklikwaar baie aanpasbaar.

Moennie gesig en hande bedekking vergeet nie.

Caller 
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Dag Roep van Jakkalse

Post by Christo »

Caller

Wat jy s? is baie waar. 'n stuk camo net help ook baie om lyne te breek. Partykeer vergeet ouens dat selfs vol camo uitrusting afge-ets is teen die horison of agtergrond as jy nie deel raak van 'n bos of iets nie.


Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Dag Roep van Jakkalse

Post by Mac »

Hi Britsman,

I use "Cammo Joe" pants & jacket/shirt. Net face mask & thin or thick shooting gloves. Use a military cammo net for the rifle and to hide behind.

As Caller says, Ghillie suits are hells hot, I used one for too long, and when I thought I needed one for Jackal, I decided that I should spend that money elsewhere. I have seen an add on the 24Hour forum for an "Ultra light" two piece suit. I have a client in the States who is also a keen varminter, and will ask him to have a look at it, will keep you updated.

The eyes are good, went out in really strong wind here on my farm the other night for a short while, and if the cape fox & African wild cat that came in were jackal, they would have dropped at 150 yds.

Cheers,

Graham
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Dag Roep van Jakkalse

Post by Yalair »

Gebruik grasfield sniper cammo, en waar ek roep sal altyd tussen bosse of klippe sit, sit ook stil met min as moontlik beweging.
britsman
Hero Member
Hero Member
Posts: 792
Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm

Re: Dag Roep van Jakkalse

Post by britsman »

Naand almal,
                Dankie vir die camo antwoorde.Nog 'n  vrag:
                   Dink julle as 'n quadbike met skietstoel, goed ge-camo (soos my landie), weg gesteek, kan gebruik word vir dag roep?
       
         Graham--- Good to hear that your eyes are healing.

      groete
            brits
Last edited by britsman on Wed May 20, 2009 7:18 pm, edited 1 time in total.
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
reon

Re: Dag Roep van Jakkalse

Post by reon »

Hallo Hein
Ek was n tydjie uit die jag ma is nou we terug met mag en mening ! Geniet die forum terdee, wens ek het soveel raad gekry toe ek begin jag
het !!!!!!.Skiet nogsteeds die 22-250 sako en gebruik nogsteeds die nagsig vir my inroep- gedeelte. Bly ma lekker om om jakkie onkant te vang ! Hoop dit ga goed met jou en die gesin! stuur binnekort fotos hoe hulle hang.

Groete
REON
Welkom 
User avatar
Caller
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm

Re: Dag Roep van Jakkalse

Post by Caller »

Reon

Welkom op die forum, en ek kan beslis s? "UITEINDELIK".

Vir die manne wat nie vir Reon ken nie.

Hy is 'n ou hand daar in Welkom se w?reld en ook 'n oud Annaspan jakkalsjagter (Dealesville) en enigiemand wat uit annaspan se leerskool kom, weet bietjie iets van jakkalsroep.

Van:  Die ander Annaspan jakkalsjagter.:D

n.s. Tj?k bietjie die Oktober uitgawe van S.A. Wild en jag/Game and Hunt.
Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Dag Roep van Jakkalse

Post by Freek »

Welkom Reon, bly om te sien dat gesoute ondervinding hier by ons aansluit. Moet nie te lank wag met foto's van hoe die vlekkies hang nie. Ons het inspirasie nodig vir die dae/nagte wat dinge maar stil is en vlekkie nie wil inkom nie. ;) ;D

Caller ek sal daai uitgawe gaan opsoek...
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
Post Reply