Bekendstelling- Akprok

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Akprok
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Fri Apr 15, 2016 2:45 am

Bekendstelling- Akprok

Post by Akprok »

Goeie dag skietgenote,
ek is Anton Kruger vanaf Virginia,Vrystaat,en is 'n toegewyde jagter. Ek jag al van kleintyd af en herlaai self.

Die wapens wat ek besit is die volgende:
300 H&H pasmaak Sako loop op K98 aksie( pas aangeskaf)
30-06 Musgrave mod 90 volkolf
243 Krico
12 br s/s Zabala haelgeweer
.22/410 s/s Liege
.22 Remington
9mm para M43 Firestar
.44 mag JP Sauer & Sohn
.38 Spec Rossi
6.35 Astra

Dankie dat ek deel kan wees van die groep en in jul kennis kan deel.

Groetnis.
User avatar
Jay Jay
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm

Re: Bekendstelling- Akprok

Post by Jay Jay »

Baie welkom, Anton.
Johan

.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity

The best thing about memories is making them.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Bekendstelling- Akprok

Post by PWV »

Welkom, Akprok!
Hoop jy geniet dit hier.
Staan "Akprok" dalk vir Anton Kruger Prokurower? :)
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Bekendstelling- Akprok

Post by Jakkalsgat »

Middag Anton

Welkom hier, geniet dit.

Ek was 'n geruime tyd gelede in diens van FNB in Theunissen en ons het daar redelik kontak gehad.

Groete
Jaco Stander
User avatar
Hano243
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm

Re: Bekendstelling- Akprok

Post by Hano243 »

Baie Welkom Anton!
Hano
Akprok
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Fri Apr 15, 2016 2:45 am

Re: Bekendstelling- Akprok

Post by Akprok »

Ja, praktiseer nog steeds in Virginia en Theunissen
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Bekendstelling- Akprok

Post by James Wilson »

Hartlik welkom. Ek skiet self met n 300H&H. En is getroud met n Theunissen van Theunissen
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Bekendstelling- Akprok

Post by Heinz Petersen »

Welkom Anton. Kom sit saam om die vuur en deel jou kennis ook.
Ek sien jy is self styf gestop van die wapens.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
Jacquesb
Hero Member
Hero Member
Posts: 1241
Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am

Re: Bekendstelling- Akprok

Post by Jacquesb »

Welkom Anton.
Geniet die forum.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Bekendstelling- Akprok

Post by Nickvn »

Welkom Anton. Ek het ook groot geword op Virginia. Gebore in Saaiplaas. Toe in Merriespruit gebly in een van daai huise wat weg gespoel het met die slik. Toe in Harmonie langs die rivier. Baie visgevang in die rivier en duiwe geskiet. Was vriende met Danie van Heerden van die apteek.

Nou die dag daar deur gery en oornag na seker 30 jaar. Baie verander in die tyd.
_______________________________
7.65 CZ 
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Bekendstelling- Akprok

Post by Boesman10 »

Welkom Anton. Stewige arsenaal wat jy daar het.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: Bekendstelling- Akprok

Post by Aceofspades »

So hier uit my se ou valley. Welkom Anton.
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Bekendstelling- Akprok

Post by jamalley »

Welkom Anton
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 990
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Bekendstelling- Akprok

Post by Toyrsi »

Welkom Anton
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Post Reply