hallo almal
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
hallo almal
Hi. My naam is Douw en ek woon in Pretoria. Ek het al saam vriende gaan jag, maar wil nou graag vir myself 'n jag geweer koop om darm iets met my eie geweer plat te trek. Ek het tans 'n 410/.22 kombinasie geweer en 'n 9mm pistool. Watter kaliber geweer sal jul aanbeveel vir my? Ek wil meerendeels in die bosveld jag, blouwildebeeste,impala's vlakvarke ens. Wat dink jul van 'n BSA 303?
Ek hoor graag van die manne wat weet.
Groete
Douw
Ek hoor graag van die manne wat weet.
Groete
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: hallo almal
Hallo Douw en welkom op die Forum!
As jy so 4 kort wekies kan vasbyt dan kom loer jy in by ons nuwe winkel dan gesels ons bietjie oor jou opsies en "budget"
Groete
Stefan
As jy so 4 kort wekies kan vasbyt dan kom loer jy in by ons nuwe winkel dan gesels ons bietjie oor jou opsies en "budget"
Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: hallo almal
Douw
n Lekker .308 vir die bosveld en wild wat jy noem.
Welkom by die forum!
Flip
n Lekker .308 vir die bosveld en wild wat jy noem.
Welkom by die forum!
Flip
.22 K Hornet Anchuts
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
204 ruger
.243 AI Savge
.2506 Zastava
6.5 Creedmoor Howa
.308 Musgrave Mod 80
300wsm Savage
12 Boor Maverick Pump Action
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: hallo almal
Hi Douw.
Welkom hier.
Jong ek wil my verstout om vir jou te s? dat enige geweer wat 'n koe?l vanaf so 7mm to 8mm 'n goeie keuse is in die bos. Moet jou nie te veel steur as jy hoor dat 'n 308 beter of slegter keuse as 'n 30-06 of 7X57 of wat ook al nie. As daai koe?l reguit uit daai loop vlieg en hy tref op die REGTE plek is dit 'n goeie geweer om mee te jag. Maak eerder seker die geweer pas jou en jy geniet dit om met hom te skiet. Dis tog waaroor dit gaan.
Ek dink jy kan gerus by Stefan gaan draai as die nuwe winkel oop is maar probeer ook om by 'n skiet klub uit te kom waar daar vriendelikke manne is wat jou sal toelaat om na hulle gunne te kyk en sommer so paar slote te skiet. Dit sal baie help.
PM my as jy nie so klub ken nie, ek skiet by Montana en die manne daar is tog te eiwerig om hulle speelgoed te wys en te deel

I.v.m. daai .303 waaroor jy vra, ek skiet met .303 en daar is sommer klompie manne op die forum wat hulle as werks esels gebruik. Ek sou dalk net aanbeveel om met iets meer modern te begin aangesien daai .303's soms baie meer aandag verg om mooi groeppe te skiet en dit kan 'n nuwe man se wiele dalk so bietjie pap maak

Peet

Last edited by Pvdw on Sun Apr 03, 2011 9:52 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: hallo almal
Welkom Douw
Hier sal jy baie raad kry mater, hoop jy geniet dit.
Nooit gedink ek sal dit se nie, maar wat van 'n 30-06?
Groete
erx
Hier sal jy baie raad kry mater, hoop jy geniet dit.
Nooit gedink ek sal dit se nie, maar wat van 'n 30-06?
Groete
erx
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: hallo almal
Ek het iewers gelees dat daar een of ander kaliber patroon afgevuur kan word uit 'n 410. Nie seker wat dit is nie maar miskien kan daai loop nog 'n koedoe plattrek, amper soos 'n swartkruit smoothbore geweer. Vind bietjie uit. Dan kan jy ten minste begin besig raak.
Welkom hier, raad sal nooit opdroog nie.
Welkom hier, raad sal nooit opdroog nie.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: hallo almal
Welkom Douw,
Jong ek sal ook se .30-06 het self .30+06 en .303 wat baie mooi kan groepeer maar soos Peet se die .303 verg baie meer moete om mooi groepe te kry.
Met daai .30-06 kan jy enige punte van 110gr Tot 250gr skiet.....
Groete
JP

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: hallo almal
Douw
Sal ver soek om n beter/lekkerder BOSVELD gun te kry as n 30-06 en n lekker sterk 180gr punt, maar daai driehonderdendrie wavan jy praat kan ook werk.
Mooi loop
Francois
Sal ver soek om n beter/lekkerder BOSVELD gun te kry as n 30-06 en n lekker sterk 180gr punt, maar daai driehonderdendrie wavan jy praat kan ook werk.
Mooi loop
Francois
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: hallo almal
Hi JP
Dis hoekom ek ook maar die 30-06 voorstel vir Douw, mens het 'n lekker range van punt gewigte om mee te speel.
Groete
erx
Dis hoekom ek ook maar die 30-06 voorstel vir Douw, mens het 'n lekker range van punt gewigte om mee te speel.
Groete
erx
-
JvB
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am
Re: hallo almal
Douw,
Van my kant af welkom. Nog 'n Pretorianer.
JvB
Van my kant af welkom. Nog 'n Pretorianer.
JvB
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: hallo almal
Baie dankie aan al die raad en groet wense.
Die 303 waarna ek gekyk het is 'n BSA. wat klaar sporting gemaak is. Die geweer het 'n Leupold vxII 3-9 x 40 teleskoop op. Dit kom ook saam met die "dies" en doppe wat die verkoper oor het, asook 'n sak. Hy het vir my sy groeperings gewys op verskillende punte asook ladings. Kan darm 'n 25mm groepering op 100m kry. Hy soek R4500 vir die pakket.
Ek het amper van my lekkerste speelding vergeet. Ek het 'n .54 lymann deerstalker swartkruid.
Groete
Douw
Die 303 waarna ek gekyk het is 'n BSA. wat klaar sporting gemaak is. Die geweer het 'n Leupold vxII 3-9 x 40 teleskoop op. Dit kom ook saam met die "dies" en doppe wat die verkoper oor het, asook 'n sak. Hy het vir my sy groeperings gewys op verskillende punte asook ladings. Kan darm 'n 25mm groepering op 100m kry. Hy soek R4500 vir die pakket.
Ek het amper van my lekkerste speelding vergeet. Ek het 'n .54 lymann deerstalker swartkruid.
Groete
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: hallo almal
Douw,
Saam met daai leupold is dit nie slegste prys nie, sou self wel nuwe howa bv. By Camdix vir R4900 ook oorweek het.
Soos van die manne se net my 2c.
Saam met daai leupold is dit nie slegste prys nie, sou self wel nuwe howa bv. By Camdix vir R4900 ook oorweek het.
Soos van die manne se net my 2c.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: hallo almal
Douw as die eienaar jou kan vat en wys hoe daai .303 25mm groep oor 100m skiet en jou sy lading en geheime vertel sal ek regtig erg in die versoekking wees om hom te koop as ek jy is 
Dis nie 'n moderne geweer nie maar kaliber gewys is hy perfek om in die bos mee te skiet.
Peet
Dis nie 'n moderne geweer nie maar kaliber gewys is hy perfek om in die bos mee te skiet.
Peet
Work to live, don"t live to work
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: hallo almal
Ek moet hier saam met Peet stem. n Geweer wat nog reg skiet met n VXII op sy rug?? Ek dink dis R4500 werd. Net die scope as hy nog REG is is amper R2500 werd.Pvdw wrote: Douw as die eienaar jou kan vat en wys hoe daai .303 25mm groep oor 100m skiet en jou sy lading en geheime vertel sal ek regtig erg in die versoekking wees om hom te koop as ek jy is
Dis nie 'n moderne geweer nie maar kaliber gewys is hy perfek om in die bos mee te skiet.
Peet
Mar ai.....die onderdrukker se kaliber .......weet nie of ek hom in my kluis sal toelaat nie.....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: hallo almal
Douw
Baie welkom en geniet dit. Jy weet nie dalk watse aksie is op daai BSA nie? Dink nie dis n sleg prys nie en veral nie as hy n P14 aksie het nie. As jy kan gaan skiet self ook eers met die roer.
Groetnis

- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: hallo almal
Welkom Welkom
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am