Kruit en Koele
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Kruit en Koele
Hi julle
Ek is in Roodepoort.
Het iemand enige idee waar kan ek kruit hier naby kry?
Dan wil ek ook hoor met watse koele jag julle? Ek soek Barnes maar sukkel my dinges af.
Groete
Marno
Ek is in Roodepoort.
Het iemand enige idee waar kan ek kruit hier naby kry?
Dan wil ek ook hoor met watse koele jag julle? Ek soek Barnes maar sukkel my dinges af.
Groete
Marno
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kruit en Koele
Kyk by die Herlaaitafel vir koele. Daar is nou nuwe kruit op die mark. Weet nie wanneer dit beskikbaar sal wees nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Kruit en Koele
Die nuwe kruit, is dit n nuwe lot nommer of nuwe tipe?
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Kruit en Koele
Dit is heel nuwe kruit van 'n plaaslike vervaardiger. Op die oomblik is dit slegs beskikbaar van City Guns in die Kaap, die vervaardiger is nog besig om sy verspreidings netwerk op te stel.
http://whitesmoke.co.za/powwow/viewtopic.php?t=11124
http://whitesmoke.co.za/powwow/viewtopic.php?t=11124
Gooi lood!!!!
-
WesMerw
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Sun Aug 31, 2014 10:02 am
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Kruit en Koele
Tyd om die "cap & ball" uit te haal
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
Sent from my SM-G900H using Tapatalk
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Kruit en Koele
Dit is vir voorlaaiers jaWesMerw wrote:Lyk vir my soos kruit vir voorlaaiers, of is ek verkeerd?
Gooi lood!!!!
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Kruit en Koele
Thanks julle. Sjoe hoop hulle kry dit gou versprei.
My TC Impact moet nou begin werk. Het hulle gepraat oor wat die local kruit gaan kos?
My TC Impact moet nou begin werk. Het hulle gepraat oor wat die local kruit gaan kos?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kruit en Koele
R500 per kilo?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Kruit en Koele
Magtig dis glad nie sleg nie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kruit en Koele
Askari se link het die inligting op.
Price R400 for Half a Kilo.
Ek wou hom te goedkoop maak.
Price R400 for Half a Kilo.
Ek wou hom te goedkoop maak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Kruit en Koele
Die nuwe swartkruit kos R400/500gr. Let wel daarop dat dit baie minder dig is as Wano. Dit beteken dat as jy per gewig laai, moet jy jou Wano/Swiss gewig lading halveer en vandaar opwerk. Jy kry dus baie "volume" in 500 gr kruit. As jy per volume laai (soos wat jy moet met swartkruit), behoort daar nie 'n groot verskil te wees nie, maar dit is nogsteeds wys om met so bietjie laer lading te begin en op te werk na jou roer se optimum. Ek hoop dit maak sin.
Gooi lood!!!!
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Kruit en Koele
Ek glo meeste vd wapenwinkels wat Wano/Sannadex/Buschalk aangehou het sal binnekort ook Obatex aanhou
Gooi lood!!!!
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Kruit en Koele
So as mens 250gr SST skiet en ek dink dit was gewoonlik 90gr kruit gaan mens dan so tussen 45gr en 50gr van die nuwe kruit gooi?
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Kruit en Koele
Het jy 90gr kruit per volume of per gewig gegooi?marno wrote:So as mens 250gr SST skiet en ek dink dit was gewoonlik 90gr kruit gaan mens dan so tussen 45gr en 50gr van die nuwe kruit gooi?
As jy per volume gegooi het behoort daar nie 'n groot verskil te wees nie, maar begin nogsteeds by 80gr en werk op. As jy jou swartkruit per gewig gegooi het, moet jy egter 45 gr vd nuwe kruit gooi en vandaar opwerk.
Hou ingedagte dat swartkruit per volume gelaai moet word, nie per gewig nie. Selfs met lading ontwikkeling is dit meer as voldoende om met 5gr inkremente "aan te beweeg". Swartkruit is baie minder effektief as moderne dryfmiddel en 'n 1 of 2 gr verskil in lading gaan nie 'n verskil maak nie.
Gooi lood!!!!
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Kruit en Koele
Baie dankie maat! Ek waardeer.
Hopelik kry ons gou van daai nuwe kruit.
Hopelik kry ons gou van daai nuwe kruit.
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Kruit en Koele
Ek het darem nog so bietjie Wano en Swiss, maar hou ook duim vas dat die nuwe kruit sommer gou beskikbaar sal wees.marno wrote:Baie dankie maat! Ek waardeer.
Hopelik kry ons gou van daai nuwe kruit.
Hou ons op hoogte hoe jou lading ontwikkeling net die nuwe kruit verloop
Gooi lood!!!!
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Kruit en Koele
Ek sal verseker so maak! Thanks
-
jungleson
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Tue May 31, 2016 7:42 pm
Re: Kruit en Koele
Nuwe kruit se naam obatex. Ek verstaan dis vinniger,ook gehoor die vervaardiger gaan weer na die resep kyk om die spoed van branding te verminder. Ek gaan op hoorse.
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Re: Kruit en Koele
Craig by Blunderbuss in Alberton het vandag laat weet dat hy volgende week sy voorraad Obatex sal kry. R500 / 500 gram.
Sien baie uit om die rookstok te laat loop!
Sien baie uit om die rookstok te laat loop!
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Kruit en Koele
Jis dit is awesome nuus!! Baie dankie dat jy laat weet het.
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Re: Kruit en Koele
Jy's welkom. Ek en my swaer sien bitterlik uit daarna!
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Kruit en Koele
Ja nee self. Ek het klaar als reg. 250gr Barnes ook gekry so is net die kruit wat gekort het. Lol