Dagse Jaracallers in die Brits-omgewing.
Ons het onlangs verhuis en ek wil inskakel by 'n plaaslike organisasie wat my toegewyde status in stand kan hou asook toegang tot skietbaan en skietdae bied.
Met wie stel julle voor gesels ek waar ek van ons dam se eende kan ontmoet?
Groete
Brits jag- en skietklub
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Brits jag- en skietklub
Ek wou voorstel jy kontak Geno, maar hy is 'n gans van 'n ander dam.matewis wrote: Met wie stel julle voor gesels ek waar ek van ons dam se eende kan ontmoet?
Groete
Dit was nou 'n slimplan van jou op die koue deel van Noordwes te verlaat, daar is niks lekker van winter in Klerksdorp nie. Hierdie kant van die berg kan mens reg deur die jaar kaalvoet loop.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Brits jag- en skietklub
Jis Buurman,
Daar is 'n 3 gun club by DJ Guns.
Die plek is hier: https://goo.gl/maps/o97ArTayK2P2
http://www.djgunsshootingclub.co.za
Die dorp se skietbaan is by Rashoop. Eerste Saterdag van elke maand gebruik die local SA Jagters tak hom.
Jy kan egter enige tyd soontoe gaan en gaan skiet. R50 baanfooi. Oom Louis (Die man op die quadbike) is die opsigter.
Skietbaan is hier: https://goo.gl/maps/z2iduE48May
SA Jagters Brits
Chairman / Voorsitter:
Danie van Rensburg (082 520 4816)
Long range shooting SA gebruik hom ook, maar ek glo nie hul kan al toegewyde status ens. gee nie.
http://www.facebook.com/Long-Range-Shoo ... 1484430763
Laat weet as jy 'n bier wil vang een of ander tyd.

Goed, beter, 6millimeter!
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Brits jag- en skietklub
Carl, ja daai Wes-Tvl winter werk nie lekker nie! Darem op Kld grootgeword en Potch probeer swot so ek ken hom. 10 jaar op Worcester het my ook van koue winters geleer!
Thanks Geno, ek gaan met Danie kontak maak en Rashoop uitkyk. Gaan jou verseker opvat op daai bier.
Thanks Geno, ek gaan met Danie kontak maak en Rashoop uitkyk. Gaan jou verseker opvat op daai bier.
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Brits jag- en skietklub
Useless post: Daar join ek ook die 1000-klub
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Brits jag- en skietklub
matewis wrote:Useless post: Daar join ek ook die 1000-klub
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Brits jag- en skietklub
Dit is nou amptelik: "Jy kan k@# praat!"matewis wrote:Useless post: Daar join ek ook die 1000-klub
Dont make expensive noise! Make the first shot count!