Dagsê almal,
Ek het onlangs begin belangstel in die jag wêreld en skuifskiet. Ek het al vantevore 'n springbok of twee geskiet.
EK neem deel aan IPSC sportskiet ook maar ek wil nou my kennis en ervaring ook opbou met die langgewere.
Ek sal graag goed wil kan skiet op 400 - 1000m.
Ek skiet tans met 'n CZ 550 Varmint Laminated in 308.
Ek sien uit om by julle te leer, en lekker saam te kuier.
Groete,
Herman
Nuwe Lid - Herries23
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe Lid - Herries23
Is jy van Suid Afrika? 
-
Herries23
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Fri May 13, 2016 8:43 am
Re: Nuwe Lid - Herries23
Ja - in Pretoria! Sal dit in my profiel inlas.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nuwe Lid - Herries23
Welkom by ons kampvuur Herries - sien uit na jou deelname!
Met watse wapen skiet jy IPSC? Plaas foto as jy kan.
Ja nee ons almal sal graag goed wil kan skiet op 400 - 1000 m,
maar daar is manne wat wil en manne wat kan
Jou fondse beskikbaar wat jy in jou platform vir n Langafstand geweer kan insteek is ook n bepalende faktor of jy soos ek n 100-200 m skieter / jagter is of 400 m + skieter / jagter. Hier is klomp manne wat daai afstande baasgeraak het so jy sal goeie raad en hulp hier kry.
Baie welkom en geniet dit hier saam ons.
Met watse wapen skiet jy IPSC? Plaas foto as jy kan.
Ja nee ons almal sal graag goed wil kan skiet op 400 - 1000 m,
Jou fondse beskikbaar wat jy in jou platform vir n Langafstand geweer kan insteek is ook n bepalende faktor of jy soos ek n 100-200 m skieter / jagter is of 400 m + skieter / jagter. Hier is klomp manne wat daai afstande baasgeraak het so jy sal goeie raad en hulp hier kry.
Baie welkom en geniet dit hier saam ons.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Herries23
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Fri May 13, 2016 8:43 am
Re: Nuwe Lid - Herries23
Dankie FHM,
Ek het 'n CZ P07 en 'n P09.
Ek het onglangs begin herlaai vir die 308 so ek leer nog eers die speletjie. Dit is nogal oorweldgend hoe baie moeite daar in goeie rondtes ingaan!
Ek het moontlik die geleentheid om 'n kudu te gaan jag oor 3 weke.
Maar ek gaan werk aan die afstand, ek is baie lief daarvoor om ysterplate raak te skiet!

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe Lid - Herries23
Welkom. As jy van herlaai wil leer lees gerus die onderstaande post.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=132&t=47863
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=132&t=47863
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nuwe Lid - Herries23
Netjiese kettie wat jy daar het vir die IPSC!
Hier is groot herlaai fundies met baie ondervinding - vra maar net as jy hulp nodig het
Hier is groot herlaai fundies met baie ondervinding - vra maar net as jy hulp nodig het
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Herries23
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Fri May 13, 2016 8:43 am
Re: Nuwe Lid - Herries23
Dankie Driepoort - ek sal beslis lees!
Dankie FHM - ja die pistool werk baie lekker solank ek net my deel ook doen!
Vriendelike forum wat julle hier aan die gang het!
Dankie FHM - ja die pistool werk baie lekker solank ek net my deel ook doen!
Vriendelike forum wat julle hier aan die gang het!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe Lid - Herries23
Hoe dan anders - dis onse mense!!!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Herries23
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Fri May 13, 2016 8:43 am
Re: Nuwe Lid - Herries23
Ja ons gropie word maar klein!