Loop twist en Koeel lengte
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Loop twist en Koeel lengte
Dit is die absolute lengte wat saak maak. Die bearing surface by GS en Barnes TSX en andere is verminder deur groewe in te sny. en Dit verlaag die wrywing en dus die druk ook. Gaan lees op GSCustom se website oor die groefdraai benodig om koe?ls te stabiliseer. Dit is werklik interessant. 'n Kort spitser en 'n stompneus koeel se lengtes wat dieselfde lengte het sal verskillende gewigte he, maar dieselfde "twist" benodig. Hier gaan dit oor die fisies eienskappe van 'n silindriese vorm.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Loop twist en Koeel lengte
Ludwig
Ek verstaan wat jy bedoel maar dink die totale koeel lengte is nog steeds die bepalende faktor nie die bearing surface nie.
Groete
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Loop twist en Koeel lengte
Ludwig
Ek het iewers n cd met n program op wat jy die inligting opsit,jy werk dan uit wat die peste loop of koel sal wees.Sal hom soek en vir jou n kopie maak.

.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Loop twist en Koeel lengte
Ludwig
Dink so daaroor; jy het n seker rotasie wat mos deur die twist bepaal word nodig om n sekere lengte koeel te stabiliseer. Onderstabiliseer daai spesifieke lengte dan stabiliseer daai koeel net eenvoudig nie, hy jaw. Dit het nog steeds niks te doen met die bearingsurface nie. Hoe lank of kort jou bearing surface is gaan geen verskil aan die omwenteling van die koeel maak nie, dit bly tog konstand. Net solank daai omwenteling genoeg is, lees vinnig, om die koeellengte te stabiliseer. Die hoefeelheid bearing surface gaan wel n rol speel met die lengte van die koeel en dit dan nou wel weer te doen he met watse twist, maar die vorm verander nie sommer so dat dit die koeel in n ander twist rate gaan val nie. Ek praat nou van eenderse vorms soos bv n bootstert. Dit gaan bitter min wees dat die een bootstert so van die ander in n selfde gewigklas gaan verskil dat dit die twist rate gaan beienvloed wat benodig is om daai lengte te stabiliseer. Dit kan dalk wel gebeur indien daar van verskillende ontwerpe gepraat word soos n ronde neus teenoor n VLD koeel.
Die riglyn soos jy ook al teen die tyd weet is 165-220gr flatbase loodkerns op die 308 met 1:10 twist en as n persoon na monometaal koeels kyk sal dit 150-200gr wees maw n 10% aanpassing vanwee die langer lengte agv van die media waaruit die koeels bestaan. As jy die koeellengte net vergelyk met die lengtes van die aanbevole loodkerns dan sal jy mos n goeie aanduiding kry of hy gaan werk of dan nie. Hoop dit maak so bietjie meer sin.
Groetnis
Wout
Dink so daaroor; jy het n seker rotasie wat mos deur die twist bepaal word nodig om n sekere lengte koeel te stabiliseer. Onderstabiliseer daai spesifieke lengte dan stabiliseer daai koeel net eenvoudig nie, hy jaw. Dit het nog steeds niks te doen met die bearingsurface nie. Hoe lank of kort jou bearing surface is gaan geen verskil aan die omwenteling van die koeel maak nie, dit bly tog konstand. Net solank daai omwenteling genoeg is, lees vinnig, om die koeellengte te stabiliseer. Die hoefeelheid bearing surface gaan wel n rol speel met die lengte van die koeel en dit dan nou wel weer te doen he met watse twist, maar die vorm verander nie sommer so dat dit die koeel in n ander twist rate gaan val nie. Ek praat nou van eenderse vorms soos bv n bootstert. Dit gaan bitter min wees dat die een bootstert so van die ander in n selfde gewigklas gaan verskil dat dit die twist rate gaan beienvloed wat benodig is om daai lengte te stabiliseer. Dit kan dalk wel gebeur indien daar van verskillende ontwerpe gepraat word soos n ronde neus teenoor n VLD koeel.
Die riglyn soos jy ook al teen die tyd weet is 165-220gr flatbase loodkerns op die 308 met 1:10 twist en as n persoon na monometaal koeels kyk sal dit 150-200gr wees maw n 10% aanpassing vanwee die langer lengte agv van die media waaruit die koeels bestaan. As jy die koeellengte net vergelyk met die lengtes van die aanbevole loodkerns dan sal jy mos n goeie aanduiding kry of hy gaan werk of dan nie. Hoop dit maak so bietjie meer sin.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Loop twist en Koeel lengte
Ludwig
Hoop jy het klomp tyd aamgebring, dan werk jy bietjie deur die, behoort dan sin te maak.......
http://stevespages.com/page8e.htm
Mooi loop
Francois
Hoop jy het klomp tyd aamgebring, dan werk jy bietjie deur die, behoort dan sin te maak.......
http://stevespages.com/page8e.htm
Mooi loop
Francois
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Loop twist en Koeel lengte
Ludwig
Ja daai 18% vermindering van GSC maak sin, die syfer sou laer gewees het indien hulle flatbases sonder dryfbande gemaak het. Ek dink 10% sal mooi werk op die oorspronklike Barnes X Flatbase. Meskien sal Fanie se program met hierdie lengte probleem mooi werk. Onthou Rhino koeels is so bietjie anders as die res. Jy moet in ag neem dat dit n monometaal koeel met n bietjie lood in die punt is en dan is die punt ook nog stomp. So wat ek wil se is dat as n mens met hom werk jy n einlik met langer koeel se demensies moet werk. So met hom gaan hy in die 200gr as maksimu vir n 1:10 twist geweer val, selfde as gewone Barnes X flatbase. As jy dan basies op die 20% vermindering op monometaal koeels met dryfbande werk gaan 185gr basies die maksimum vir n 308 1:10 twist wees. Die probleem met akkuraadheid is dat dit nie net gaan oor twist nie. Dit is moonlik dat jou geweer maar net nie hou van Rhino's nie maak nie saak die gewig nie.
Lekker en interessante gesprek!
Groetnis
Wout
Ja daai 18% vermindering van GSC maak sin, die syfer sou laer gewees het indien hulle flatbases sonder dryfbande gemaak het. Ek dink 10% sal mooi werk op die oorspronklike Barnes X Flatbase. Meskien sal Fanie se program met hierdie lengte probleem mooi werk. Onthou Rhino koeels is so bietjie anders as die res. Jy moet in ag neem dat dit n monometaal koeel met n bietjie lood in die punt is en dan is die punt ook nog stomp. So wat ek wil se is dat as n mens met hom werk jy n einlik met langer koeel se demensies moet werk. So met hom gaan hy in die 200gr as maksimu vir n 1:10 twist geweer val, selfde as gewone Barnes X flatbase. As jy dan basies op die 20% vermindering op monometaal koeels met dryfbande werk gaan 185gr basies die maksimum vir n 308 1:10 twist wees. Die probleem met akkuraadheid is dat dit nie net gaan oor twist nie. Dit is moonlik dat jou geweer maar net nie hou van Rhino's nie maak nie saak die gewig nie.
Lekker en interessante gesprek!
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Loop twist en Koeel lengte
Ludwig
Ja stem dat GSC ligjare voor die res is! Dit is darem ook lekker om n direkte hulplyn ook na hulle toe te he!
Ek gaan seker in die weer kom oor die volgende stelling maar die Rhino manne is nie baie hulpvaardig as dit by die tegniese aspekte kom nie, meskien is dit maar net nie daar nie!
Vat nou maar die QL ding!
Hoop Fanie se program werk. Weet net nie of die sal voorsiening maak vir al die verskillende koeels nie?
Groetnis
Wout
Ja stem dat GSC ligjare voor die res is! Dit is darem ook lekker om n direkte hulplyn ook na hulle toe te he!
Ek gaan seker in die weer kom oor die volgende stelling maar die Rhino manne is nie baie hulpvaardig as dit by die tegniese aspekte kom nie, meskien is dit maar net nie daar nie!
Hoop Fanie se program werk. Weet net nie of die sal voorsiening maak vir al die verskillende koeels nie?
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Danie Lombard .243
Re: Loop twist en Koeel lengte
Onthou die volgende rympie
HOE LANGER 'N KOEEL IS IN VEGHOUDING TOT SY DEURSNEE, HOE VINNIGER MOET DIE KOEEL SPIN OM HOM TE STABILISEER IN VLUG.
M.A.W.
107GR KOEEL IN .243 = 'N BAIE LANG KOEEL = MOET VINNIG SPIN = 9 DUIM TWIST
55GR KOEEL IN .224 = 'N KORT KOEEL = MOET STADIG SPIN = 14 DUIM GROEF DRAAI
180GR KOEEL IN .308 = 'N LANG KOEEL = MOET VINNIG SPIN = 10 DUIM GROEF DRAAI
235GR KOEEL IN .375 = KORT KOEEL = MOET STADIG SPIN = 14 DUIM GROEF DRAAI
ENS ENS ENS ENS.

Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Loop twist en Koeel lengte
Ek voel jy kan nie n koel oorstabiliseer nie. My 7x64 het n 1:9 twist en hy skiet 140gr nosler partitions baie mooi!
-
Gerard
Re: Loop twist en Koeel lengte
Ludwig,
Meeste mense gebruik die Greenhill of die Miller formules maar albei is te simplisties om selfs 'n klein verskeidenheid van hedendaagse koeels te akkomodeer. Die volgende vlak, McGyro, is baie nader aan die waarheid en so naby as wat mens kan kom sonder om na die 6DOF berekenings toe te gaan. 6DOF is die beste manier om die goed te bereken voordat mens begin metaal sny of vorm, maar die inligting benodig sal meestal net aan die vervaardiger bekend wees.
Kyk op die blad, sewe rye af, eerste skakel op linkerkant.
http://www.gsgroup.co.za/10stuff.html
Daar is 'n paar maniere wat mens dit kan doen en almal is baie berekening-intensief. Daar is ook drie hoof faktore wat belangrik is: Die statiese stabiliteit, dinamiese stabiliteit en die vermoe van die koeel om neus vorentoe te vlieg.Daar moet 'n verhouding dan wees van totale koeel lengte vs twist rate wat mens wiskundig kan bereken.