Harris Bipod 6-9" swivel
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Harris Bipod 6-9" swivel
Middag Manne,
Weet iemand dalk waar ek nou 'n Harris swivel 6-9" bipod kan koop vir 'n goeie prys asb? S&O,Wildman en Humansdorp Koop het nie.
Weet iemand dalk waar ek nou 'n Harris swivel 6-9" bipod kan koop vir 'n goeie prys asb? S&O,Wildman en Humansdorp Koop het nie.
-
Striker.
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm
Re: Harris Bipod 6-9
Middag
In watse geweste is jy?
Groete
In watse geweste is jy?
Groete
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: Harris Bipod 6-9" swivel
Kaap, Paarl om presies te wees.Striker. wrote:Middag
In watse geweste is jy?
Groete
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Harris Bipod 6-9
Ek soek ook ene. 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Striker.
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm
Re: Harris Bipod 6-9
Hoe haastig is julle manne vir dit? Kan dalk hier bo in die hande kry en dit vir julle pos met postnet of 'n plan beraam.
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
-
Bernhardt
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Sun Sep 13, 2015 8:28 am
Re: Harris Bipod 6-9
Hi Striker
Laat weet bietjie vir watse prys kan jy dit kry asb
Laat weet bietjie vir watse prys kan jy dit kry asb
-
Striker.
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm
Re: Harris Bipod 6-9
Bernhardt, ek sal gou bietjie uitvind vir julle
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: Harris Bipod 6-9" swivel
Sal dit opreg waardeer. Ek en Joe Rocket is albei in dieselfde dorp. Ek het vir jou 'n pm gestuur.Striker. wrote:Hoe haastig is julle manne vir dit? Kan dalk hier bo in die hande kry en dit vir julle pos met postnet of 'n plan beraam.
-
Striker.
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm
Re: Harris Bipod 6-9
Twinhunter, ek laat weet jou sodra ek iets hoor, wag nou vir 2 manne om terug te kom na my toe.
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
-
Striker.
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm
Re: Harris Bipod 6-9
Harris Bipod 6-9" swivel, R1950.00 met 2 in voorraad. Soos ek dit het kry (twinhunter en Joe Rocket voorkeur). Bernhardt ek laat weet jou as ek van nog te hore kom.
Groete
Groete
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: Harris Bipod 6-9" swivel
Striker,ek het reggekom by 'n plek hier in die Kaap. Het nou eers van die plek uitgevind. Baie dankie vir jou moeite.
-
Striker.
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm
Re: Harris Bipod 6-9
Doodreg, gaan jy met Joe Rocket reel om vir hom ook een te kry?
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
-
Striker.
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm
Re: Harris Bipod 6-9
Teen watse prys koop jy daar?
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
Re: Harris Bipod 6-9" swivel
R1958,dan spaar ons darem die courier koste ook. Het met Joe Rocket gereel ja. Dankie weereens vir die moeite.
-
Striker.
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm
Re: Harris Bipod 6-9
Bly om te hoor! Dis 'n plesier.
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
- JPL
- Full Member

- Posts: 187
- Joined: Thu Feb 04, 2016 4:04 pm
Re: Harris Bipod 6-9
Middag TwinHunter,
Waar het jy toe die bipod gekoop?
Waar het jy toe die bipod gekoop?
My kinders:
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Harris Bipod 6-9
Twinhunter jaag springbokke rond met sy nuwe roer.JPL wrote:Middag TwinHunter,
Waar het jy toe die bipod gekoop?
Hy het by Guns and Bows in Bellville gekoop.
Hulle is egter toe vir reparasies aan die winkel. Laaste prys wat hulle my gegee het, was ongeveer R 2300.00
Safari in Stellenbosch het ook weer ruim voorraat, maar teen ongeveer R 2500.00.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- JPL
- Full Member

- Posts: 187
- Joined: Thu Feb 04, 2016 4:04 pm
Re: Harris Bipod 6-9
Jis Gawie,
Dankie man, het toe by Wildman gekoop. R2380 rak prys vir R2270 gekry.
Lekker dag verder,
JP
Dankie man, het toe by Wildman gekoop. R2380 rak prys vir R2270 gekry.
Lekker dag verder,
JP
My kinders:
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Harris Bipod 6-9
Die pryse is wild. Kan by enige winkel in die VSA koop teen US$89. Die probleem is jy kan ook daarmee nie terugvlieg nie.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF

