Sightron of Weaver x36 fixed vergroting
-
piet swemmer
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Tue Mar 29, 2016 3:55 pm
Sightron of Weaver x36 fixed vergroting
goeie dag, ek is op soek na n Sightron big sky of Weaver fixed 36 vergroting met fyn kruishaar vir Luggeweer BR
dankie
dankie
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
- Jaco V
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm
Re: Sightron of Weaver x36 fixed vergroting
Hi Piet
Ek het die Sightron S2 36x42BRD wat diens doen op my skyfskiet .22 Ek sal moontlik oorweeg om hom te verkoop sou jy belangstel.
Groete
Jaco

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357

- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Sightron of Weaver x36 fixed vergroting
jammer om die post te hijack maar wat soek jy vir die scope Jaco? dis nou as Piet nie belangstel nie.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Sightron of Weaver x36 fixed vergroting
More Piet ek sien jy soek hier ook vir n scope
Beretta
Ek sal n R150.00 meer offer as al die offers bly ook sommer lekker naby jou
Beretta
Ek sal n R150.00 meer offer as al die offers bly ook sommer lekker naby jou
- Jaco V
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm
Re: Sightron of Weaver x36 fixed vergroting
Hello almal,
Piet, Jammer om jou post te gebruik maar dis al hoe ek seker is jy het ook regverdige geleentheid om offer te maak aangesien ek geen reaksie van jou gekry het nie.
Ek is die 2de eienaar van hierdie Sightron scope, maar ek is die eerste wat dit op 'n geweer gepas het, Die scope is so 14 maande in my besit, weet nie mooi hoe lank dit in die eerste eienaar se kas gele het nie.
Die scope het uitsluitlik diens gedoen op my Walther KKM .22 waar dit steeds diens doen.
Die scope het geen merke of krappe op nie, ek het die scope nog nooit uit die ringe gehaal na oorspronklike passing nie so ek sal nie weet of daar dalk druk merk agv die ringe mag wees nie.
Ek skiet beide 50m en 100m prone f-klas en die scope track perfek, keer terug na dieselfde POI na verstelling.
Die glas is lekker helder en kruishaar baie fyn met center dot.
Julle mag wonder hoekom ek dan oorweeg om te verkoop: Wel behalwe vir enorme jeuk, is die vaste vergroting van so aard dat mirage op warm dae vir my moeilik maak om skote mooi te plaas, ek sukkel maar met die lees van mirage. Die 2de rede is dat ek weens die vergroting nie die wind vlaggies deur die scope kan sien nie en dus soms cheekweld verloor omdat ek my kop lig om wind te lees. Die uiteinde is skote wat val waar ek hulle nie gemik het nie.
Om regverdig te wees sal ek net een offer aanvaar van elkeen van die 3 menere op hierdie post, ek het geen lus om in bidding wars betrokke te raak nie. Ek sal die offers oorweeg teen Saterdag 2 April 8:00. Ek sal slegs die offers oorweeg wat ek per PM ontvang het teen daai tyd. Ek het natuurlik n reserwe in gedagte wat gebaseer is op wat ek betaal het destyds en wat hy vir my werd is. Dus behou ek die reg om nie te verkoop nie sou ek nie gelukkig wees met een van die offers nie. Maar wees gerus, ek is realisties en wil nie ryk word uit die verkoop nie, die geld sal help om my S3 6-24 in SFP te befonds wat diens op die .22 sal oorneem.
Julle is welkom om my te kontak vir meer inligting oor die scope.
In die fotos is een van die turret caps verwyder om te wys hoe die stelknoppe lyk. die specs vir die scope kan julle Google.

Nog fotos
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Sightron of Weaver x36 fixed vergroting
jy het 'n PM Jaco!
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Sightron of Weaver x36 fixed vergroting
Daai KKM is darem 'n klas geweer en met daai scope op Benchrest se baas.
Jannie Welman
- Jaco V
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm
Re: Sightron of Weaver x36 fixed vergroting
JTM
Daar is paar van my Anschutz pelle wat van jou gaan verskil maar ek stem, daai KKM is baas
Aan almal wat in die scope belang gestel het, baie dankie, ek het vir julle elk 'n PM gestuur, ongelukkig kon ons nie by my reserwe uitkom nie, so ek hou maar eers nog bietjie vas.
Daar is paar van my Anschutz pelle wat van jou gaan verskil maar ek stem, daai KKM is baas
Aan almal wat in die scope belang gestel het, baie dankie, ek het vir julle elk 'n PM gestuur, ongelukkig kon ons nie by my reserwe uitkom nie, so ek hou maar eers nog bietjie vas.
Groete
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
-
piet swemmer
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Tue Mar 29, 2016 3:55 pm
Re: Sightron of Weaver x36 fixed vergroting
Hi Jaco,
het jy nog die scope?
ek sukkel met die PM's. kan jy asb stuur na pswemmer@cybersmart.co.za
groete
piet