Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Mellies
Hero Member
Posts: 1980 Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Post
by Mellies » Tue May 10, 2016 7:24 pm
DawieKotze wrote: Mellies wrote: Jacques du Plooy wrote: As iemand dalk weet van 'n paar laat weet asb op PM. Die toestand begin nou vat-vat aan kritiek
Sien SO het waarna jy soek!!
Met n vleisie...
Sien niks op die website nie Mellies. Was jy in die winkel?
Nee Dawie. Net gesien website wys Jhb en Pta het baie stock. Net duuuuuur...
Met n vleisie...
FDV
Full Member
Posts: 210 Joined: Tue Jan 15, 2013 8:31 am
Post
by FDV » Tue May 10, 2016 7:34 pm
Ek het nog 2 of 3 pakkies wat ek kan verkoop. Maak my 'n prys.