30cal Lapua Mega 180gr punte gesoek

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
pensskoot
Newbie
Newbie
Posts: 3
Joined: Tue Apr 26, 2016 1:06 pm

30cal Lapua Mega 180gr punte gesoek

Post by pensskoot »

As julle manne van hierdie in besit het en nie gbruik nie of van sulke mense weet, ek stel belang om dit oor te neem. Halwe pakkies ook.

Kontak my sommer 0827844923
Post Reply