Goeie môre manne.
Kan iemand my dalk sê waar ek n bekostigbare torque driver kan bekom?
Wat word algemeen gebruik daar buite?
Vir wat jy betaal vir ringe / mounts deesdae dink ek dit is belangrik om jou skroewe teen die regte newton-meter te torque asook natuurlik natuurlik om jou scope reg te mount.
"Draai hom lekker vas en gee bietjie locktite" is nie altyd die beste nie.
Enige hulp sal waardeer word!
Dankie
Torque Drivers
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Torque Drivers
S&O verkoop die "Fat Wrench" vir rofweg R1300 as ek dit nie mis het nie. Werk lekker vir wat jy wil doen en kan die torque stel van 1 ft/lbs tot 60 ft/lbs.
Aim small, miss small
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Torque Drivers
Jy kry by S&O die Wheeler FAT Wrench en dan het hulle ook 'n ander een van Warne dink ek. Ek het ook gesien dat die ouens soortgelyke eenhede gebruik wat fietse ry met koolstofvesel rame.
Jannie Welman
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Torque Drivers
Julle kan natuurlik by plekke soos Adendorff.co.za ook kyk. Hulle het takke regoor die land en verkoop meeste tools. Sien hulle het n 28-210Nm een vir R395 en n 6-30Nm een vir R665.
Ek sal eerder n tool gaan koop by plekke wat spesialiseer in tools.
Hoyt Maxxis 31 DG 90# @ 28,5"
Bear Assault 70#
Musgrave .375 H&H
Ek sal eerder n tool gaan koop by plekke wat spesialiseer in tools.
Hoyt Maxxis 31 DG 90# @ 28,5"
Bear Assault 70#
Musgrave .375 H&H
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- Thaba308
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Wed Aug 22, 2012 6:03 pm
Re: Torque Drivers
Ek het by Adendorff gekyk, hul het net die "wrench" tipe. Beste is om self te gaan kyk!
Dankie!
Dankie!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Torque Drivers
Kontak vir Morne vd Merwe hier op die forum. Hy kry die Wheeler kits teen BAIE goeie pryse.
Goed, beter, 6millimeter!
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Torque Drivers
Die FAT wrench se verstelling is tussen 10 en 65 duim/pond wat gelyk is aan 1.12 to 7.34Nm. Ek sien die Warne tool by S&O is 'n vaste 25 duim/pond of 2.82Nm met 'n vaste T15 torx bit teen omtrent so R430.
Jannie Welman
- Thaba308
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Wed Aug 22, 2012 6:03 pm
Re: Torque Drivers
NF Ultralite ringe beveel tussen 25-30 duim/pond aan. Die Warne behoort dan voldoende te wees.
Iemand dalk n kontaknommer vir Morne asb? (PM)
Dankie!
Iemand dalk n kontaknommer vir Morne asb? (PM)
Dankie!