Weet iemand wie hou nog Frankford Arsenal Reloading trays aan?
Ek is op soek na n paar van hulle
#2 vir .222
#7 vir belted Magnums
#9 vir .450-.400 en groter.
Reloading Tray gesoek
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Reloading Tray gesoek
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Reloading Tray gesoek
Dewald, hoekom maak jy nie self vir jou die trays nie, of wil jy spesifiek Frankford gebruik.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Regie
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Fri Apr 10, 2015 8:04 am
Re: Reloading Tray gesoek
Hallo daar as jy die humansdorp coop bel daar is n smart trays van Disen en uit aluimuim uit bel Riaan in humansdorp
Ook wat nice is jy kan enige kleur kry
Ook wat nice is jy kan enige kleur kry
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Reloading Tray gesoek
Oom Heinz, ek het tans een wat ek gemaak het vir die .450-.400 dubbel, maar ja, ek het reeds n klomp van hierdie vir Std kaliber (#5), .222(#2) en Belted Magnum (#7). So ek sou graag nog wou hë wat dieselfde is. Ek hou van kaliber spesifiek. As doppe in hom staan vir n week of 3 kan ek nog n ander geweer laai.
Ek het n RCBS universal ook, maar sy grootste opening meet 0,611" en ek kort 0,622" vir die Hornady .450-400 doppe.
Regie, dankie. Ek sal kyk daarna.
Ek het n RCBS universal ook, maar sy grootste opening meet 0,611" en ek kort 0,622" vir die Hornady .450-400 doppe.
Regie, dankie. Ek sal kyk daarna.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44