Vergelyk
-
johan
- Sr. Member

- Posts: 409
- Joined: Thu Dec 04, 2008 9:51 pm
Re: Vergelyk
Die 204Ruger is n regte Meerkat geweer 
Wag wag ek maak tog net n grap
Dis maar n nuwe kaliber hier,solank n mens "dies' doppe, punte ens kan bekom en of doppe vorm,sien ek niks verkeerd nie.
Groot vraag is:......is die 204 soveel beter as die 22 250?

"Craftsmanship is a combination of knowledge on how to use tools and of skill with the hands."
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Vergelyk
Ek het net die naweek 'n artikel daaroor gelees.
Dit was oor 'n paar ouens wat prairie dogs met verskillende gewere gaan jag het onder andere die twee bg.kalibers hulle het tot die snaakse gevolg gekom dat dit makliker is om lang afstand hits te maak met die .204.Selfs in die wind.Het een van ons lede een sal self meer oor die twentys wil weet.
Raynie

One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- rockrabbit
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Mar 17, 2009 10:37 pm
Re: Vergelyk
22-250 55gr V-Max 3600 fps bc 0.255 / 22-250 55gr Blitzking 3700 fps 0.327 / 204 39gr Blitzking 3900 fps bc 0.287. Energie 300m : 762/763/699 ft-Lbs, 400m : 583/572/559 ft-Lbs. Trajek 200m zero : 300m : 6.5/6.3/5.1duim, 400m : 19.7/19.3/15.3 duim. 10 km/h dwarswind 200m : 2.5/2.6/2.2 duim, 300m : 5.9/6.2/4.6 duim, 400m : 11.1/11.7/8.7 duim.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Vergelyk
rockrabbit.
dit lyk heel goed in die guns van die 204 as ek reg lees, onthou ek is nie direkte failie van albert einstein nie..
jy kan met n 22250 ook n 50 greiner skiet en gemaklik 3850 haal ek persoonlik skiet die 55vmax 3650..33,5gr 335. ek laai maar net om nie te vergeet nie, 335 kruit met 33,5gr .
maar die belangrikste is skiet dit wat jy graag wil skiet, anders gaan jy altyd wonder of jy die regte ding gedoen het..
Met oes vans pringbok het ek net opgemerk dat die manne met 222's en 223's en 22250's en wat ook al dei bokke ewe dood skiet...ens oook met jakkalse..
Die ou agter die geweer maak n groter verskil as die kaliber...my sienig bly alle gewere is goed...die hoe jy hom gebruik (misbruik) wat tel...
EN inherente akuraatheid tel ook punte vir my ... en kalibers het n geneigdheid om hulself as akuraat te bewys al dan nie...en daarteenoor kry mens die reel en die uitsondering op die reels....

Shoot straight and tell the truth!
- rockrabbit
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Mar 17, 2009 10:37 pm
Re: Vergelyk
Die 55 gr V-Max teen 3650 fps en die 50 gr V-Max teen 3850 fps se trajek verskil met 'n half duim op 300m, 50 gr platter. Ek skiet jakkalse met 'n 25-06 Ackley Improved, 75 gr Hornady V-Max teen 3840 fps. Geen jakkals het al weggekom nie, selfs met 'n pens skoot. Vir spingbokke gebruik ek Sierra 100gr HPBT teen 3600 fps.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Vergelyk
gevaarlike stelling daai van geenjakkals het al weggekom nie..moet asb nie vanaand gaan jag nie..lees my storie oor ek het nog nooit n jakkals mis geskiet nie..vroeg vroeg op die forum... ek het dioe volgend eoggend weer gaan soek....en nie gekry nie........en ek was so seker dit was presies raak dat ek nie eens getwyfel het nie...sy het plankdwars gestaan en ek kon self sien hoe sy val...... in die stof....maa oooo weeeee ek jet haar nooit weer gesien nie...
Shoot straight and tell the truth!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Vergelyk
RR
Ek het ook n 25 Ackl. Watse ladings gebruik jy. Ek het n 1-10 twist loop en laai 58.5gr S385 op daai 100gr Sierra hp/bt match punte. My chrony praat ma so van 3300 ft/sec.
Ek het 75gr V-Max'e op my Koevoet gelaai maar kon nie beter as so 20mm (3Skot/100m) kry nie.
Mooi loop
Francois
Ek het ook n 25 Ackl. Watse ladings gebruik jy. Ek het n 1-10 twist loop en laai 58.5gr S385 op daai 100gr Sierra hp/bt match punte. My chrony praat ma so van 3300 ft/sec.
Ek het 75gr V-Max'e op my Koevoet gelaai maar kon nie beter as so 20mm (3Skot/100m) kry nie.
Mooi loop
Francois
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Vergelyk
FM
Om n 15 te uglifiseer wen jy baie min .....eerlik...
die nou een ugly wat nie werk nie....te veel kruit te min performance..
EN IS N N KWAAI QUARTER BORE FAN HOOR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
NET omdat ek eenhet en hom misbruik op van springbok to eland....
Ek weet dis nie die regte kaliber nie veral nie om mee te jag nie...maar hy skiet so lekker.....want hy maak so lekker biltong...
Ek gaan nog seker eendag die boete betaal ,,,maar vir eers hou ek maar aan met hom
Om n 15 te uglifiseer wen jy baie min .....eerlik...
die nou een ugly wat nie werk nie....te veel kruit te min performance..
EN IS N N KWAAI QUARTER BORE FAN HOOR!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
NET omdat ek eenhet en hom misbruik op van springbok to eland....
Ek weet dis nie die regte kaliber nie veral nie om mee te jag nie...maar hy skiet so lekker.....want hy maak so lekker biltong...
Ek gaan nog seker eendag die boete betaal ,,,maar vir eers hou ek maar aan met hom
Shoot straight and tell the truth!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Vergelyk
J
Ek het myne nou eers gesny, ek het nog twee std .25-06's, wou ook maar net sien hoe werk die Ackley ding nou eintlik, het ook maar ge-GOOGLE en gesien mens score nie veel nie, maar toe klaar die reamer op n special gekoop.
Moet se, sover is ek heel impressed, laat weet my asb jou ladings, as jy nie op die forums wil nie, stuur my n mail, kyk by my signature.

Last edited by Francois Marais on Tue May 12, 2009 1:49 pm, edited 1 time in total.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Vergelyk
FM
100GR GAMEKING 51.5 GR 365 3320
100GR SIERRA MATCH 52 GR 365 3335
DIE 87 BERGERS 55 GR 365 3650
DIE 85 NOSLER BAL TIP 55 GR 365 3660
EK HOOP DIT MAAK SIN
MAAR DIT IS WAT EK GEBRUIK..
VIR JAG GEBRUIK EK DIE GAMEKINGS MATCH PUNTE TE HARD VIR MY....
GROETE
JB
100GR GAMEKING 51.5 GR 365 3320
100GR SIERRA MATCH 52 GR 365 3335
DIE 87 BERGERS 55 GR 365 3650
DIE 85 NOSLER BAL TIP 55 GR 365 3660
EK HOOP DIT MAAK SIN
MAAR DIT IS WAT EK GEBRUIK..
VIR JAG GEBRUIK EK DIE GAMEKINGS MATCH PUNTE TE HARD VIR MY....
GROETE
JB
Shoot straight and tell the truth!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Vergelyk
J
Thanks
Sal hulle try en laat weet.
Francois
Thanks
Sal hulle try en laat weet.
Francois
- rockrabbit
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Mar 17, 2009 10:37 pm
Re: Vergelyk
My 25-06 Ack 40 grade het 'n 27 duim loop. Berger 110gr HPFB 56gr S385 3380fps, Sierra 100gr BTHP Match 63gr S385 3600fps, Hornady 117gr SST 54.5gr S385 3240fps. Op alles gebruik ek CCI 250 Magnum primers. Fire-form lading Hornady 120gr Interlock 53gr S385. Het loop na 1500 skote laat rechamber en korter laat maak. Met net 21 duim oor skiet hy nou: 100gr Sierra BTHP match 58gr S385 3360fps. Hierdie ladings is veilig in my wapen, die RSA aksie kan hoe druk hanteer.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Vergelyk
RR
Thanks vir daai ladings, lyk my ek kan dan maar my lading nog so bietjie opskuif.
My gun se loop is nog 26" lank.

Om terug te kom na die 204 Ruger.
Myne behoort so oor n maand hier te land, ook n Howa Varminter, maar ek sal hom aan die gang kry en laat weet hoe hy doen. Op papier lyk hy na n indrukwekkende mannetjie.

- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Vergelyk
Hallo Francois
Teen die tyd het jy seker al jou 204 ontvang. Beplan om vir my seuntjie 'n ander geweer te koop tans skiet hy met 223. Sien jy praat van die Howa 204 varminter as ek dit reg het. Skiet myself die afgelope paar jaar met die Howa 222 50 Varminter en is baie tevrede met die geweer. Miskien kan jy my so bietjie meer vertel van die 204 kryt, punte, recoil mannetjie is maar nog kleinerig. Beplan indien ek een sou koop om silincer op te sit.
So terloops pragtige windhonde wat jy aanhou en russels om nie van te praat. Per toeval is my reun russel se naam ook "krummel" seker ook maar in die begin gedink hy is niks werd.
Werlikwaar mooi katte wat julle geskiet het, waar in die wereld krap julle hulle uit?
Gaan die 25ste luiperd skiet saam met oorsese jagter senuwees begin al knaag.
Mooi dag
Knou goggas af
MEERKAT

Meerkat
Het nog nie die 204 nie, wag dat die liksens moet kom, kan nou enige dag wees.
Wat ek jou sover kan se, ALLE dooppe en punte moet jy uit US of A kry, hier by ons is NIKS. Ek het op die stadium die eerste en enigste in Nam. Kruit het maar gekyk wat die Amerikaners laai, en dit lyk my S321 of ou MR100 sal die ding doen. Soos ma by die 223. Sien van die manne het al spoed en punt gewigte gepraat so ek gaan nie daaroor uitwei nie. Het sopas met n Amerikaner klaar gejag wat een het. Hy se my daar is GEEN recoil nie, dis so goed jy skiet n 22 RF. Sy ander opmerking is dat dit BAIE akuraat is, hy vertel dat hy nie n goeie papier skut is nie, maar met die 204 skiet hy groepe heeldag lank waarvan die gaatjies mekaar raak op 100yrds.
Het vir my laaitie ook n 22-250 gekoop, aansoeke is saam in, hy is al 18 en het al n 25-06, so het iets gesoek vi di S/bokke inni aand.
Thanks virri kompliment op die honne, ja Krummel is my companion op my jagte, nie te wafferse spoorsnyer, maar bring darem sy kant so af en toe.
Die katte skiet ons in die berge wes van Windhoek, Khomas Hoogland, en ook verder Noord op, daar in Otavi, Outjo se wereld.
Gaan jy jou kat met honde skiet of uit die blind??? VOORSPOED.