Enige iemand al die produkte getoets?
Watter een vat die koek?
Vertel asb. van jul ervarings.
Groete
GoCam en Raptor Eye...??
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
GoCam en Raptor Eye...??
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: GoCam en Raptor Eye...??
Ek het die Raptor Eye al in aksie gesien en dit werk heel gaaf. Weet net die GoCam is amper dubbel die prys.
-
Beyers C
- Newbie

- Posts: 32
- Joined: Thu Apr 14, 2016 12:20 pm
Re: GoCam en Raptor Eye...??
GoCam in aksie gesien by Tuinroete se skiet.
Werk met jou android en ios toestelle
Beeld was duidelik lig op tablet skerm maak beeld onduidelik, maar dis nie die stelsel se probleem.
Word nie deur kragdrade dwars oor uitsaai pad beinvloed nie. Regardt (Gocam) het dit op Kamdeboo se Aberdeen baan getoets.