Dog ek stel myself gou voor. Ek woon in Midrand en is n ou skietter. Wapens tans in my besit is my trusty CZ75 P07 gen2 in 9mm en Walther model KKM . 22lr, asook n Howa 1500 .223 swaarloop in n Nutmeg laminate Euro Varmint kolf.
Ek hoop om hom binnekort te laat bed en n knal demper laat pas. Ek sal julle advies waardeer nader aan die tyd.
My vriende noem my Jaco
Naand almal.
- Lukie
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Mon Mar 21, 2016 9:09 pm
Re: Naand almal.
Naand Jaco
Jy gaan nie glo hoe vinnig en baie mens op die forum leer nie. Baie welkom.
Jy gaan nie glo hoe vinnig en baie mens op die forum leer nie. Baie welkom.
Weatherby Vanguard RC 308
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm