Gesoek: Lightforce riflemount basis

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Gesoek: Lightforce riflemount basis

Post by Geno »

Manne.
As iemand 'n ou LF riflemount lig of selfs net die basis het wat rondlê, laat weet my asb. My een lig s'n het die naweek gebreek.

Die bedrading of kop gedeelte hoef gladnie te werk nie. Ek kan 'n transplant doen.

Ek kort die deel in rooi omkring:
LFRM.jpg
Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Gesoek: Lightforce riflemount basis

Post by NicoSmit »

As jy nie reg kom nie prober die ou hy verkoop Lightforce spares ek het hom eenkeer gebel vir 'n prys vir 'n 170 kop miskien kan hy jou help Jannie 082 894 9643
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Gesoek: Lightforce riflemount basis

Post by Geno »

Ek ken vir Jannie baie goed. Hy is reeds op my lys van manne om vandag te bel.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: Gesoek: Lightforce riflemount basis

Post by Ben »

Geno, Ek het vir jou een!
"Failure is NOT an Option"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Gesoek: Lightforce riflemount basis

Post by Geno »

Bennie, gesels asb met my? Stuur my sommer 'n Whatsapp
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: Gesoek: Lightforce riflemount basis

Post by Ben »

Jou watzup gestuur!
"Failure is NOT an Option"
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Gesoek: Lightforce riflemount basis

Post by Geno »

Ek sal tydelik kan regkom met Ben se lig wat hy vir my gestuur het, maar gaan op 'n kol 'n ou riflemoount lig moet kry.
Dus is ek steeds opsoek.

Dankie!
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply