Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
gocam
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Sat Apr 16, 2016 6:20 pm

Nuwe lid

Post by gocam »

Naand naand aan mede lede - ek het gehoor van die goeie forum by Huntex en hoop om n positiewe bydrae te maak en baie te leer. Groete. Regardt


Gocam - your premium sight-in solution
Gocam - nou kan jy ook sien!
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Nuwe lid

Post by Heinz Petersen »

Welkom Regardt. Vertel ons van waar jy is en wat staan als daar waarmee jy jag. Jy kan sommer op jou profiel sit van waar jy is. Dit maak dit net makliker as jy n probleem het vir die man naby aan jou om te help.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
gocam
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Sat Apr 16, 2016 6:20 pm

Re: Nuwe lid

Post by gocam »

Dankie Heinz, ek is woonagtig op George, Wes-Kaap. Maak jag graag wanneer die geleentheid hom voorhou. Ek het n produk gebou wat mede jag en sportskutte by sal baat . Ek het uitgestal by Huntex en het goeie terugvoer gekry. Darsy dit is in n neutedop.


Gocam - your premium sight-in solution - www.cammolab.com
Gocam - nou kan jy ook sien!
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Nuwe lid

Post by Boesman10 »

Dagse Regardt. Van waar is jy en wat se wapens skiet jy mee?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
User avatar
gocam
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Sat Apr 16, 2016 6:20 pm

Re: Nuwe lid

Post by gocam »

@Boesman10 ek skiet met my CZ HH 550 375 kaliber. Ek bedink om iets anders te kry wat my nie seermaak.


Gocam - your premium sight-in solution - www.cammolab.com
Gocam - nou kan jy ook sien!
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe lid

Post by Geno »

Welkom.
Kontak vir hein@jaracal.com en registreer as handelaar.
Sodoende gaan admin nie weer jou advertensies delete nie.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
gocam
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Sat Apr 16, 2016 6:20 pm

Re: Nuwe lid

Post by gocam »

Dankie Geno en jammer ek was nie bewus van die prosedure nie.


Gocam - your premium sight-in solution - www.cammolab.com
Gocam - nou kan jy ook sien!
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe lid

Post by jamalley »

Welkom
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Nuwe lid

Post by Toyrsi »

Welkom
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
Johan L
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Fri Apr 12, 2013 12:47 pm

Re: Nuwe lid

Post by Johan L »

Welkom Regardt
JOHAN
________________

Somerset-Wes

300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07
User avatar
gocam
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Sat Apr 16, 2016 6:20 pm

Re: Nuwe lid

Post by gocam »

Dankie manne. Waar sal n man kan boogjag in die Oos-Kaap?


Gocam - your premium sight-in solution
Gocam - nou kan jy ook sien!
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
User avatar
Johan L
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Fri Apr 12, 2013 12:47 pm

Re: Nuwe lid

Post by Johan L »

Regardt,,

probeer vir Bennie van Niekerk by Hoeksfontein. Hy het n plaas daar in Pearston. Google hom.
JOHAN
________________

Somerset-Wes

300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07
Post Reply