Toyota bakkie

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
jakkalspietersielie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Tue Sep 03, 2013 12:28 pm

Toyota bakkie

Post by jakkalspietersielie »

Goeie dag manne. Hoop dit gaan nog goed met al die manne hier

Ek is in die mark vir n ou toyota, Ek het nie te veel om te spandeer nie en wil ook nie te veel spandeer nie aangesien die bakkie op die plaas gebruik gaan word. Ek is verkieslik opsoek na n Diesel. As daar enige iemand is wat n jong man wat probeer begin boer kan help of weet waar ek kan reg kom sal ek dit wardeer.

Dankie en groete aan almal
Post Reply