Magneto V3
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Magneto V3
Menere, ek is opsoek na 'n Magento V3. Laat weet my as jy een het wat lê en stof opgaar, ek sal hom van jou hande afvat. Groete Hein
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Magneto V3
Dankie Nico, ek soek eintlik 'n 2de hande een maar as ek nie regkom nie sal ek seker maar na 'n nuwe een moet kyk..
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2468
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Magneto V3
Koop maar n nuwe een.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Magneto V3
Sporter is darem net half prys en werk goed genoeg so dis ook n opsie.
- Sako 2
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Aug 29, 2014 1:13 pm
Re: Magneto V3
+1ruaanb wrote:Sporter is darem net half prys en werk goed genoeg so dis ook n opsie.
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Magneto V3
Het 'n nuwe V3 gekry vir R5960 dankie manne!
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Magneto V3
Heinds,Heinds wrote:Het 'n nuwe V3 gekry vir R5960 dankie manne!
Ek dink nou na die eerste spoed wat jy gaan meet met hom, gaan jy verstaam hoekom daar nie tweedehandse MS beskikbaar is nie.
Geniet hom.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Magneto V3
Genade dis omtrent 2 jaar terug se prys, geniet hom.Heinds wrote:Het 'n nuwe V3 gekry vir R5960 dankie manne!
