Brennie Wiehahn
- Brennie
- Newbie

- Posts: 32
- Joined: Tue Apr 19, 2016 8:59 pm
Brennie Wiehahn
More almal ek is Brennie Wiehahn ek is 24 jaar jonk en ek boer in die Upington omgewing (Noord-kaap). Ek het n passie vir skiet,jag en herlaai!! Ek oefen gereeld langafstand skote op my skietbaan en ek hoop om lekker saam te gesels en te leer saam met julle manne.
Groete uit die Kalahari
Groete uit die Kalahari
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Brennie Wiehahn
Brennie, welkom hier!! My magtag nie geweet jys van Upington se wereld af nie. Lekker wereld daai. Ekt baie pelle in Olifantshoek. Ek kom show bietjie volgende naweek daar by Upington se Expo!
Groetnis
Groetnis
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Brennie Wiehahn
Welkom Brennie - hoop om binnekort met jou blad te skut. Kom skiet jy die Duine skiet die 14de Mei op Upington?
Gaan 'n vrek lekker skiet wees. Die manne sit gewoonlik 'n gong op 800m op na die veldskiet om die lang afstand manne 'n kansie te gee om hul bene so bietjie te rek.....en brag regte te verdien.
Groete
Jaco Goosen
Gaan 'n vrek lekker skiet wees. Die manne sit gewoonlik 'n gong op 800m op na die veldskiet om die lang afstand manne 'n kansie te gee om hul bene so bietjie te rek.....en brag regte te verdien.
Groete
Jaco Goosen
- Brennie
- Newbie

- Posts: 32
- Joined: Tue Apr 19, 2016 8:59 pm
Re: Brennie Wiehahn
Halo Jaco. Jy gaan my seker nie onthou nie maar ons het al ontmoet by n jakkals jag kurses daar op Kathu van oom Hein Funck. Ek gaan die duineskiet bywoon ja. Het ook 2 maal al die hardeveldskiet bygewoon by Poort Beton. Het jou laas jaar daar gekry julle was Team Howa.
Groete
Groete
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Brennie Wiehahn
Hi Brennie en welkom! Ek het jou al op die facebook groep gesien SA Howa Jagters. Geniet die kuier hier!
Jannie Welman
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Brennie Wiehahn
Dis nou net hy ja. Ek onthou jou darem goed ou maat.(Oom Hein het nog tydens die kurses met my roer geskiet)
Kan dalk nie name onthou nie, maar gesigte vergeet ek nooit.
Verlede jaar se Duine Skiet was vrek lekker en baie goed georganiseer.(Hoop nie Geno evict my oor ek nou adverteer nie)
Kan dalk nie name onthou nie, maar gesigte vergeet ek nooit.
Verlede jaar se Duine Skiet was vrek lekker en baie goed georganiseer.(Hoop nie Geno evict my oor ek nou adverteer nie)
-
jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: Brennie Wiehahn
Welkom Brennie
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Brennie Wiehahn
Kyk maar daar op die FB groepie 300WSM - Bennie gooi mooi met daai roer van hom.
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Brennie Wiehahn
Welkom Brennie.
Met daai van het jy seker n verbintenis met Oranjerus?
Groete.
Met daai van het jy seker n verbintenis met Oranjerus?
Groete.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- Brennie
- Newbie

- Posts: 32
- Joined: Tue Apr 19, 2016 8:59 pm
Re: Brennie Wiehahn
Haha ek het ja. Oranjerus is ons familie besigheid. My pa en ma is die bestuurders.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Brennie Wiehahn
Welkom Brennie
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 991
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
- Johan L
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Fri Apr 12, 2013 12:47 pm
Re: Brennie Wiehahn
Brennie. Baie welkom
JOHAN
________________
Somerset-Wes
300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07
________________
Somerset-Wes
300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Brennie Wiehahn
Welkom hier Brennie lekker wereld waar jy bly
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- Brennie
- Newbie

- Posts: 32
- Joined: Tue Apr 19, 2016 8:59 pm
Re: Brennie Wiehahn
Ek is hier van Upington se Wereld.
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Brennie Wiehahn
Jis Brennie! Baie Welkom
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
-
Striker.
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm
Re: Brennie Wiehahn
Welkom Brennie!
Deel bietjie met ons watse roere jy als het.
Groete
Deel bietjie met ons watse roere jy als het.
Groete
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
- Brennie
- Newbie

- Posts: 32
- Joined: Tue Apr 19, 2016 8:59 pm
Re: Brennie Wiehahn
Dankie Striker.
Ek het die volgende wapens:
.22
.22hornet
243
25-06
6.5 Creedmoor (wag lisensie)
6.5x284 norma (wag lisensie)
300WSM
Ek herlaai als self en herlaai ook vir my pa en broer
223
2x 270's
Groetnis
Ek het die volgende wapens:
.22
.22hornet
243
25-06
6.5 Creedmoor (wag lisensie)
6.5x284 norma (wag lisensie)
300WSM
Ek herlaai als self en herlaai ook vir my pa en broer
223
2x 270's
Groetnis
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Brennie Wiehahn
Lekker Brennie!
- Brennie
- Newbie

- Posts: 32
- Joined: Tue Apr 19, 2016 8:59 pm
Re: Brennie Wiehahn
Yes Fritz haha
Dankie mater
Dankie mater
- Johan L
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Fri Apr 12, 2013 12:47 pm
Re: Brennie Wiehahn
Hahaha. Ek sien jy is n man vir spoed. Ek wil self nog n 300wsm aanskaf. Wat is jou ondervinding met die kaliber?
JOHAN
________________
Somerset-Wes
300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07
________________
Somerset-Wes
300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07
