Opsoek na 'n reloading press
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Opsoek na 'n reloading press
As iemand dalk 'n press het wat in die pad staan laat weet asb. Het altyd saam iemand gelaai maar hy het nou verhuis en die press het saam geloop . Ek het vir my destyds 1 van daai 4 gat "quick load" ronde magoppie goed gekoop maar gaan nou nie hare kloof daar oor nie 'n gewone single load press sal ok loop soos 'n "domestic servant" met pienk crocs !!
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Opsoek na 'n reloading press
Ek het 'n pacifik press wat ek vir heel paar jaar gebruik het , het net al my toerusting begin vervang met RCBS , hy werk nog goed , ek weet nie wat hy voor kan verkoop nie , is 'n ordentlikke press , meskien kan iemand my help met 'n goeie prys vir jou
Groete
Groete
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: Opsoek na 'n reloading press
Pacific press is +-30 jaar oud en later oorgeneem deur Hornady. Waarskynlik was sy prys toe R120.00. As hy nog in goeie toestand is, vir 'n ou wat meriete het soos hierbo, tussen R750 - 950. Be a gentleman!Jurgen Visser wrote:Ek het 'n pacifik press wat ek vir heel paar jaar gebruik het , het net al my toerusting begin vervang met RCBS , hy werk nog goed , ek weet nie wat hy voor kan verkoop nie , is 'n ordentlikke press , meskien kan iemand my help met 'n goeie prys vir jou
Groete
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Opsoek na 'n reloading press
Ek het nuwe brass bush laat in sit net voor ek begin het met veranderings na rcbs , so hy is nog in goeie toestand , maak maar 'n prysReloader270 wrote:Pacific press is +-30 jaar oud en later oorgeneem deur Hornady. Waarskynlik was sy prys toe R120.00. As hy nog in goeie toestand is, vir 'n ou wat meriete het soos hierbo, tussen R750 - 950. Be a gentleman!Jurgen Visser wrote:Ek het 'n pacifik press wat ek vir heel paar jaar gebruik het , het net al my toerusting begin vervang met RCBS , hy werk nog goed , ek weet nie wat hy voor kan verkoop nie , is 'n ordentlikke press , meskien kan iemand my help met 'n goeie prys vir jou
Groete
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
hollow point
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Tue Feb 02, 2016 7:55 pm
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Opsoek na 'n reloading press
Jurgen, Laat daai press gaan vir R752. Jy gaan hom nie weer gebruik nie. Help n man in nood man. Moenie sooo wiesie.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Darrylth
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jun 25, 2013 9:43 pm
Re: Opsoek na 'n reloading press
Omnia, van waar af is jy? Ek het dalk n press vir jou. ek sal moet net kyk dat alles nog daar is.. enkel stage press, at ek by iemand gekoop het en nooit gebruik, jy kan hom kry an net die shipping costs na jou toe betaal
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Dus kant die boerewors gordyn..
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Opsoek na 'n reloading press
Hy kan hom kry , press is nog baie ok , hy moet my net prys maak , dis al , hehehe
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Darrylth
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jun 25, 2013 9:43 pm
Re: Opsoek na 'n reloading press
Omnia, press sal van middag gestuur word, sal jou die tracking nommer stuur.. geniet hom
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Dus kant die boerewors gordyn..