Hallo almal,
Ek gaan April maand bietjie Woolly Bugger Farm toe, dit is naby aan dullstroom maar ek sien dit is in Tonteldoos.
Dit gaan my eerste keer wees om forel te vang.
Ek vang al jare vlieg maar karp,baber, bass en so aan.
Het enige iemand bietjie advise:
- Is dit 'n goeie tyd van die jaar
- Watse vliegies sal werk
- Watse tye van die dag
- Hoe vining of stadig om te "retrieve"
Baie Dankie
Forel in Dullstroom
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Forel in Dullstroom
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Forel in Dullstroom
Jy gaan baie verskillende antwoorde kry
1. Goeie tyd, ergste hitte is dan gebreek en watertemps begin afneem
2. Hang af wat werk, wooly buggers, olive red eye damsel ens, vat n verskeidenheid saam
3. Oggend en laat middag gewoonlik jou beste, as dit bewolk en koel is, kan jy heeldag lekker vang
4. Spoed van retrieve moet jy ook maar uitprobeer en kyk wat werk
Het in Mei maand een jaar naby Lydenburg baie goeie sukses gehad met vinnige retrieve en red eye damsel, die "takes" was solid en aggressief.
Neem fotos en kom deel met ons

- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Forel in Dullstroom
Kom sopas van Dullstroom af. Was by konferensie maar het geleentheid gehaad om bietjie vlieg te gooi. Het goed gevang op droe vlieg maar nat vlieg wat sink het niks opgelewer nie. Daar is 'n great Craft bier plek by name The Anvil Pub. Amper heel laaste op links soos jy deur Dullstroom ry. Baie beslis die moeite werd.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Bravo10
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Sun Feb 14, 2016 11:35 am
Re: Forel in Dullstroom
Vind uit of hulle brood in die damme gooi indien ja vat vir jou white death saam cast en hou vas. Sterkte
.243 Win Howa 1500 Bull,
7 mm Rem Mag Howa 1500 Fluted,
.303 MK4 No1* Savage,
300 Win Mag Howa 1500,
12B Boito Side by Side.
Mag jou lood sy teiken omhels!
Bravo10
7 mm Rem Mag Howa 1500 Fluted,
.303 MK4 No1* Savage,
300 Win Mag Howa 1500,
12B Boito Side by Side.
Mag jou lood sy teiken omhels!
Bravo10
-
HenkM
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Thu Jan 15, 2015 12:41 am
Re: Forel in Dullstroom
Swart of olyf woolie bugger met sinking leader of intermediate lyn. Was laas week daar en vis het gebyt reg deur die dag maar jy moet stadig retrieve sodat dit diep sink. Sterkte!
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Re: Forel in Dullstroom
Baie Dankie, die inligting help baie, want ek het geen idee eers gehad waar om te begin nie.
Sal julle defnitief laat weet hoe dit gegaan het.
Groete
Sal julle defnitief laat weet hoe dit gegaan het.
Groete
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Forel in Dullstroom
Sal WB eerste probeer, in Olive, bruin, oranje.
My "go to" flieg is altyd 'n Zonker.
Ons het baie op 'n plaas net voor Machado Stud gevang, dragon fly het goed gewerk.
My "go to" flieg is altyd 'n Zonker.
Ons het baie op 'n plaas net voor Machado Stud gevang, dragon fly het goed gewerk.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
GVC86
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Tue Jan 13, 2015 9:29 pm
Re: Forel in Dullstroom
Was saterdag by Tree Ferns, het egter niks gekry nie.
Eienaar reken dit was baie warm die laaste ruk en visvang gaan moeilik wees.
Eienaar reken dit was baie warm die laaste ruk en visvang gaan moeilik wees.
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Re: Forel in Dullstroom
Ja so ek is terug na die naweek se trippie.
Die eienaar reken ook die visvang is maar sleg, ek het darem een reenboog forel kon vang op, blue\black wooly bugger.
sal later foto opsit.