DBM vir Howa SA vir Accuracy International magesyne
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am

Naand almal. Ek is opsoek na n detachable bottom metal spesifiek vir Accuracy International magesyne vir n Howa kort aksie. My Savage het n CDI dbm wat ek destyds gekoop het. Dit is nou nie n Badger nie maar werk goed. As iemand weet waar ek een kan opspoor laat weet my.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr

-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: DBM vir Howa SA vir Accuracy International magesyne
Kontak vir Chrisjan hier op die forum, Geno sal ook kan help en dan as jy nerens regkom nie weet ek Safari het onlangs van die goed in gekry
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 662
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: DBM vir Howa SA vir Accuracy International magesyne
Disen Egineering - Boesman - 084 800 0768
Hy is tans by Huntex
Maak copy van AICS mags ook
Hy is tans by Huntex
Maak copy van AICS mags ook
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: DBM vir Howa SA vir Accuracy International magesyne
Dis goeie nuus daai Corne, altyd lekker om goed lokaal op te kan spoor jong.
Gaan verseker by sy stalletjie inloer
Gaan verseker by sy stalletjie inloer
- Smous v.d. Vyver
- Hero Member

- Posts: 662
- Joined: Thu Nov 08, 2012 10:54 am
Re: DBM vir Howa SA vir Accuracy International magesyne
Kom se sommer vir my ook hallo daar by Safari
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: DBM vir Howa SA vir Accuracy International magesyne
Manne julle maak my dag!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
- Leroi
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Jun 11, 2012 6:59 am
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: DBM vir Howa SA vir Accuracy International magesyne
Geno het van daai Atlasworx DBM gehad.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: DBM vir Howa SA vir Accuracy International magesyne
Weet nie of die is wat jy soek nie, maar jy kan African Outdoor Sports ook probeer.
http://aosports.co.za/accessories/
Spesifiek vir die Howa's
http://aosports.co.za/accessories/
Spesifiek vir die Howa's
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
-
SeeMoNsteR
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Wed May 16, 2012 11:58 am
Re: DBM vir Howa SA vir Accuracy International magesyne
Manne ek het vandag n prototipe van die Howa 1500 sa bottom metals by Boeman van Disen gekry... al wat ek wil se is watch this space!!
Die is voorwaar iets om oor opgewonde te raak, veral met die AI tipe magasyne oppad en natuurlik ook die prys waarteen hul beoog om die goete teen te verkoop..
Kontak my gerus vir verdere inligting of fotos
Groete
Johan
Die is voorwaar iets om oor opgewonde te raak, veral met die AI tipe magasyne oppad en natuurlik ook die prys waarteen hul beoog om die goete teen te verkoop..
Kontak my gerus vir verdere inligting of fotos
Groete
Johan
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
DBM vir Howa SA vir Accuracy International magesyne
Atlasworks is wat ek soek. Bring iemand dit in of kan ek dit direk van hul af kry?
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: DBM vir Howa SA vir Accuracy International magesyne
Ons bring Atlasworx in. Mail my.
Goed, beter, 6millimeter!