Amper ge-arresteer op lughawe

User avatar
fanie.myburgh
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm

Re: Amper ge-arresteer op lughawe

Post by fanie.myburgh »

Ek wil na paasnaweek n chassis terug vlieg Kaap toe van Lanseria af. Ek sal nou maar eers mooi uitvind of ek dit kan doen en of ek dit dalk net moet courier.

Groete
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Amper ge-arresteer op lughawe

Post by ruaanb »

Ek het Des 2014 met 'n hout kolf in my hand van Kimberley na Kaapstad gevlieg. Nerens gestop of 'n vraag gevra nie. Dink hulle het gesien ek kan dit as 'n m&&&ring tool gebruik......
User avatar
Henry
Full Member
Full Member
Posts: 137
Joined: Mon Jun 22, 2015 12:47 pm

Re: Amper ge-arresteer op lughawe

Post by Henry »

Ek wonder of hulle regtig die doppe weggegooi het. Ek dink nie so nie. Daai brass sal mos iets werd wees by die scrapmetal shop.
User avatar
fanie.myburgh
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm

Re: Amper ge-arresteer op lughawe

Post by fanie.myburgh »

Ruaan ek sal bietjie probeer uitvind, anders vat ek hom in my hand saam en as ek nie mag nie, laat ek hom somer courier.
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Amper ge-arresteer op lughawe

Post by Viking »

Johnnie De Wet wrote:Ek dink hulle het die kat aan die stert beet en het jul poep gevoer.
Dit lyk vir my of Johnnie se opmerking reg was!

Die lughawe "clowns" volg nie prosedures nie, maar die item is sommer nog dieselfde aand vernietig...en toe jy aandui jy gaan optree teen hulle toe is dit vinnig terug kabbel met "We will get back to you!"

As die SAPD ingeroep is neem ek aan hulle het die doppies gekonfiskeer - dus moet die SAPS dit in hulle register aangeteken het. "n Gewone lid sal nie ammunisie mag "vernietig" nie - so jou doppies float nog iewers rond en die lughawe beampte het nie 'n clue waar om te begin soek nie.

Indien laasgenoemde wel die doppies gekonfiskeer het omdat dit "ammunisie" was dan het hulle onverantwoordelik opgetree deur die "ammunisie" sommer nog dieselfde aand WEG TE GOOI!!

Tree hulle aan!!!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
Rikuss
Full Member
Full Member
Posts: 158
Joined: Sun Jun 30, 2013 10:27 am

Re: Amper ge-arresteer op lughawe

Post by Rikuss »

manne..kan iemand dalk help on my doppies donderdag te gaan haal...moet 308 lisensie vertoon..saps lughawe..?
.22 , 22 Hornet, 243 Win, 7x57 , 308 Win,375 H&H, Martini Henry, 12 boor, 410, 9mm
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: Amper ge-arresteer op lughawe

Post by Williel »

Bly om te hoor jy het reg gekom. Ek hoop hulle trek daai waarskuwing terug teen jou kollega!
Groete, Willie
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Amper ge-arresteer op lughawe

Post by tau »

Ok nou wat moet ek kry om my te help met doppies vanaf VSA. Versamelaar met drieling soos myne het vir my 7.9x57IR doppe en hy kom Junie na JHB. Mag hy dus die doppie sin sy bagasie wat ingeboek word sit? EN waar kry ek dokumente wat dit kan verdedig as hy op ORT moeilikheid kry? EK soek die soppe so graag!!!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Amper ge-arresteer op lughawe

Post by Jake1 »

tripodmvr wrote:Ek dink hierdie is te groot vir 'n enkeling om te veg. Miskien moet ons dit na van ons jagorganisasies verwys sodat klarigheid verkry kan word.
Ek stem saam oom Tripod. Dit is baie nodig dat die kwessie uitgesorteer word beide plaaslike vlugte sowel as internasionaal.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
Rikuss
Full Member
Full Member
Posts: 158
Joined: Sun Jun 30, 2013 10:27 am

Re: Amper ge-arresteer op lughawe

Post by Rikuss »

boek die doppe in as ammunisie...daars aparte papierwerk vir dit. dan behoort jy reg te wees. sover ek verstaan word dit ook apart ingeboek....
net om terug te kom na bogenoemde m.b.t. jag instansies se betrokkenheid...
soos julle weet het ek SAJAGTERS genader vir hulp en hulle het my doppe vir my gaan haal aangesien ek niemand kon kry om my te help. soos ek voorheen genoem spreek dit boekdele van hulle commitment aan sy lede.soos ook vermeld gaan die saak die 6 de april deur Fred aan die brigadier voorgele word om die waarskuwing te skrap. Ek hoop van harte dat Fred suksesvol sal wees. Laat dit vir ons almal les wees on seker te maak ons ken ons reels en regulasies sodat wanneer die popo die fan tref ons bril sal aan he..[WHITE SMILING FACE]
.22 , 22 Hornet, 243 Win, 7x57 , 308 Win,375 H&H, Martini Henry, 12 boor, 410, 9mm
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Amper ge-arresteer op lughawe

Post by Piet Breedt »

Stem saam met Hercules oor Virgin Atlantic lugrederye. By verre die beste waarmee ons ooit gevlieg het oorsee met wapens
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Amper ge-arresteer op lughawe

Post by Jake1 »

Ek het die ding nagevors en is van die een persoon na die ander verwys. My vraag was of mens komponente van ammunisie mag vervoer wat nie plofstof bevat nie waarvoor mens nie n lisensie nodig het om te koop nie, en spesifiek verwys na doppies.

By die SAA Cargo afdeling het hulle my laat verstaan dat as daar geen aantekening gemaak is dat dit ammunisie is nie en enige iets op n scanner na ammunisie lyk - al is dit net doppies moet hulle dit verwyder en mag nie op n vlug sit nie.


Hier is SAA/SAL se amptelike antwoord vanaf Gert Wilken op die vraag oor n gewone vlug waar jy dit op jou persoon het of in jou tas/bagasie sit.

Goeie Dag Mnr Du Preez,

As ek reg verstaan praat u net van die bullet casing sonder ontsteker (primer) dan is daar nie n beperking volgens wet nie maar u sal wel op 5kg beperk word wanneer u vlieg. Dit is as u plaaslik vlieg maar dit moet nogsteds by die vuurwapen kantoor ingehandig word. As u internationaal wil vlieg moet u met die land waar u heen wil gaan bevestig wat hulle regulasies is en ook met die lugdiens waarmee u vlieg. U moet ook net onthou nie alle plaaslike lugredery vervoer vuurwapens nie en u sal eers moet bevestig met hulle. Ja daar is verskille tussen lugredery maar sekere reels(IATA) is vir almal die selfde as jy vuurwapens of ammunisie vervoer.



Enige verder navrae kan u my kontak 083 287 2819



Groete

Gert Wilken
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3942
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Amper ge-arresteer op lughawe

Post by tau »

Dankie. EK gaan maar nie 'n kans vat nie. Die man kom jag met sy jag geweer en nie met drilling wat hy doppe voor wil bring nie. Wil nie hê hy moet op OR Tambo sit met moeilikheid nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: Amper ge-arresteer op lughawe

Post by 243Songdaug »

Rikus, ek was vanmiddag by SA Jagters hoofkantoor. Jou doppies kan jy Sondagaand by my kom optel.

Groete
Jaco
Rikuss
Full Member
Full Member
Posts: 158
Joined: Sun Jun 30, 2013 10:27 am

Re: Amper ge-arresteer op lughawe

Post by Rikuss »

dankie baie...net ter inligting..petrus swart het toe die doppies gaan optel..en sowaar as wat loadshedding n feit is, is petrus vir 3 ure lank van bakboort na stuurboord gestuur nadat daar baie duidelik gemaak is dat daar spesifieke datum en tyd is wat die doppies opgetel mag word...waar trek mens die lyn met geduld...???

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
.22 , 22 Hornet, 243 Win, 7x57 , 308 Win,375 H&H, Martini Henry, 12 boor, 410, 9mm
Post Reply