Hallo aan almal , ek is Jurgen Visser , Ek woon in Kuils Rivier Weskaap , ek is maar nou net 'n natuur en buitelewe soosrt mens , visvang (see)/ jag / 4x4 roetes / duik en al daai lekker dinge wat ander mense nie altyd so mooi verstaan nie , ek jag al van 10 jarige ouderdom af
Ek geniet die gesprekke op die forum , alhoewel ek nie baie sal terug praat nie vind ek die gesprekke baie leersaam
Dankie dat julle my toegelaat het in julle kring
Vriendelikke groete hier uit die Kaap uit aan almal
Jurgen Visser
Nuwe Lid
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Nuwe Lid
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Nuwe Lid
Dagse Jurgen en welkom op die forum. Jy het 'n mooi en stewige arsenaal daar.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- JuanVE
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am
Re: Nuwe Lid
Hallo Jurgen, baie welkom op die forum. Weet jy gaan dit geniet. Kry jy ooit kans om met al daardie ysters lood te gooi?
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Nuwe Lid
Juan
Ja , ons reel so gesins jag een keer per jaar op Beaufort west , dan vat ek hulle almal saam , die kinders , vrou en swaar skiet dan te lekker vir 'n agtermiddag teiken in die berge met die verskillende wapens wat ek het , dan kry hulle ten minste opleiding en ondervinding van hoe die verskillende goeters skiet en voel , daai aand hoor ons net wie die skerpskuts is , lol
Ja , ons reel so gesins jag een keer per jaar op Beaufort west , dan vat ek hulle almal saam , die kinders , vrou en swaar skiet dan te lekker vir 'n agtermiddag teiken in die berge met die verskillende wapens wat ek het , dan kry hulle ten minste opleiding en ondervinding van hoe die verskillende goeters skiet en voel , daai aand hoor ons net wie die skerpskuts is , lol
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Nuwe Lid
Dankie julle , gaan dit geniet hier
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Sybrandz
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Sun Feb 02, 2014 9:41 am
- Lukie
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Mon Mar 21, 2016 9:09 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom, Jurgen.
Weatherby Vanguard RC 308
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06