Creedmoor 6.5 Jag Koeels
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Creedmoor 6.5 Jag Koeels
Môre
Wie het al gejag met sy 6.5 Creedmoor, en wat het jy geskiet?
Watse koeëls het jy gebruik?
Dankie
ASb, ek praat hier netvan jag, nie papierskiet nie...dankie
Wie het al gejag met sy 6.5 Creedmoor, en wat het jy geskiet?
Watse koeëls het jy gebruik?
Dankie
ASb, ek praat hier netvan jag, nie papierskiet nie...dankie
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Creedmoor 6.5 Jag Koeels
Niemand nie???
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Creedmoor 6.5 Jag Koeels
Niemand jag met "pea shooters" nie. 
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Creedmoor 6.5 Jag Koeels
se hom oom
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Creedmoor 6.5 Jag Koeels
140gr amax
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Creedmoor 6.5 Jag Koeels
Ai...Niemand gee die man raad nie....
Ok eks die dommetjie en nuut in die wêreld van 6.5mm "pea shooters". My opinie is dat al is dit dalk n klein kaliber in n big bore man se oë, weet ek n 6.5 kan groot goed doodskiet...My opinie.
JohanvB...ek dink n Norma Oryx 156gr is n baie baie goeie punt vir jag. Duur, maar kwalliteit en dit werk mooi in 'n 6.5x55. Glo dit sal net so goed wees in 'n Creedmoor. Ek sal in die Bosveld, NIKS ander wil gebruik nie.
Ek weet nie vanwaar jy is nie, maar as jy Karoo/Kalahari en langer afstande wil skiet, kan jy gerus na 140 greiners kyk. Die 6.5 is tog rondom daardie 140gr punt ontwerp en ek dink nie die Swede is onnosel nie. Weet ook nie wat jy wil jag nie. 'n Goeie bonded 140gr punt is Sierra Game King. Ek persoonlik het al koedoe en wil nog blouwildebees met 140gr Game Kings skiet. Eks vol vertroue dat hulle dodelik sal wees op bladskote. Daar is sagter punt 140greiners wat mens dalk nie op nekskote moet gebruik nie, maar 156gr Norma Oryx en 140gr Game Kings, glo ek, sal werk vir nekskote.
Daars nog ander jagpunte ook. Ek dink aan Swift se 130gr as jy ligter punte soek. Bietjie te duur vir my. Of Hornady se 160gr Round Nose. Dink hy kan dodelik wees op groter diere. Oor hierdie punte kan ek nie kommentaar lewer nie...Nog nie.
Sterkte en laat weet ons wat maak die Creedmoor in die veld asb. Hy is volgende op my wish list.

CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Creedmoor 6.5 Jag Koeels
Dankie, ja het die Amax 140gr, het gekyk na die gamekings, en kyk ook na die Berger VLD 140GR
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Creedmoor 6.5 Jag Koeels
Wil hulle juis gooi na Impala en dalk 'n Kudu
-
Jaco van zyl
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sun Sep 15, 2013 4:05 pm
Re: Creedmoor 6.5 Jag Koeels
Hansieslum,Sierra game king is nie n bonded punt nie.
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 723
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Creedmoor 6.5 Jag Koeels
Johan,
Ook het ek nie 'n Creedmoor nie maar het voorheen 'n 6,5x55 gehad en goeie resultate met 150gr Claws gehad in die bos en 120gr Barnes TSX op springbok. Dan gebruik ek ook 'n 260Rem met 140gr Rhino's in die bos en 120gr Barnes TSX en TTSX in springbok wereld.
My opinie is om nie meer as twee gewigte te gebruik nie. Kyk wat werk in jou geweer en bou genoeg voorraad daarvan op. My ondervinding is dat sodra jy 'n lekker lading/punt kombinasie gebruik het vir 'n tyd lank en jy weer van die punte soek, sukkel jy jou vrek.
Lekker speel.
Ook het ek nie 'n Creedmoor nie maar het voorheen 'n 6,5x55 gehad en goeie resultate met 150gr Claws gehad in die bos en 120gr Barnes TSX op springbok. Dan gebruik ek ook 'n 260Rem met 140gr Rhino's in die bos en 120gr Barnes TSX en TTSX in springbok wereld.
My opinie is om nie meer as twee gewigte te gebruik nie. Kyk wat werk in jou geweer en bou genoeg voorraad daarvan op. My ondervinding is dat sodra jy 'n lekker lading/punt kombinasie gebruik het vir 'n tyd lank en jy weer van die punte soek, sukkel jy jou vrek.
Lekker speel.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Creedmoor 6.5 Jag Koeels
Dankie
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Creedmoor 6.5 Jag Koeels
Jaco van Zyl
Dankie dat jy my reggehelp het. Sorry. Dit bly steeds 'n goeie punt. My opinie.
Dankie dat jy my reggehelp het. Sorry. Dit bly steeds 'n goeie punt. My opinie.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 400
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: Creedmoor 6.5 Jag Koeels
Kyk of jy Januarie 2013 of Februarie 2013 se Magnum in die hande kan kry, daar is 'n artikel van 'n 260 Rem waarin die ou geskryf het oor jag met verskillende punte. As ek reg kan onthou het hy elande geskiet met Berger punte, maar kyk in die artikels en bevestig voor jy my hier aanhaal.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Creedmoor 6.5 Jag Koeels
Dink ek gaan "settle" op die Berger 140 gr VLD Hunter
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Creedmoor 6.5 Jag Koeels
Middag
Ek het klompi 140gr bergers wat ek gaan probeer op my creedmoor, maar ekt gedink op die 123gr CC teskiet vir papier en gongs en dan n 120gr BT teprobeer vir springbok/blesbok size aangesien ek my 7mm met 162gr gaan gebruik op gemsbokke en kudus.
Groete
Ek het klompi 140gr bergers wat ek gaan probeer op my creedmoor, maar ekt gedink op die 123gr CC teskiet vir papier en gongs en dan n 120gr BT teprobeer vir springbok/blesbok size aangesien ek my 7mm met 162gr gaan gebruik op gemsbokke en kudus.
Groete
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Creedmoor 6.5 Jag Koeels
Laat weet hoe hulle loop Fanie...
Volgens die loop hulle mooi
https://www.youtube.com/watch?v=AtWIml4Ro2Q
Volgens die loop hulle mooi
https://www.youtube.com/watch?v=AtWIml4Ro2Q
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Creedmoor 6.5 Jag Koeels
Berger loop soos n Hilux, altyd mooi
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2593
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Creedmoor 6.5 Jag Koeels
Ek like!!!!
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 723
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Creedmoor 6.5 Jag Koeels
Toets maar eers.JohanvB wrote:Dink ek gaan "settle" op die Berger 140 gr VLD Hunter
Ek het al 'n paar maal deur die jare "ge-settle" op 'n punt na baie lees en navorsing en dan werk dit net nie in my geweer nie. Jare later sit ek nog met punte wat nie vir my werk nie.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Creedmoor 6.5 Jag Koeels
Hansie, die 6,5x55 is beslis nie rondom 140gr koeëls ontwerp nie. n Gameking is maar redelik sag, en hoewel hy kleineild dood, breek hy vreeslik op as hy nie baie stadig is met impak nie.
Johan, ek het nie n Creedmoor nie, maar 2 ander 6,5s. As jy vêr gaan skiet glo ek jou VLDH sal werk. Ek het goeie sukses met Rhino 140gr gehad, sowel as Nosler Partition.
Ek glo die Accubonds en Swift Scirocco sal ook mooi loop.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Creedmoor 6.5 Jag Koeels
Sjoe...Ek is nou al twee keer vertel ek weet niks nie. Jammer manne
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Creedmoor 6.5 Jag Koeels
Ek het al rooibokke en vark geskiet met Claw se 140 greiners. Hulle het goed gewerk. Hulle is miskien nie heeltemal so akkuraat nie maar vir bosjag is daar nie foute nie.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Creedmoor 6.5 Jag Koeels
Hansieslim, jy is al 2 reg gehelp waar jy verkeerd was. Niemand het gesê jy weet niks nie. Sien dit eerder as positiewe kommentaar waar mense soos ek en jy baie leer uit mense wat bitter baie weet.
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Creedmoor 6.5 Jag Koeels
Ek sien dit BAIE positief VdWalt. Dankie
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR