9mmP Brass
-
Wattlegrove
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Oct 21, 2011 2:39 pm
9mmP Brass
As daar dalk iemand is wat so paar doppies het wat rondle. Ek soek so 200-500.
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: 9mmP Brass
Ek het onlangs n 1000 once fired S&B doppe gekoop vir R1 elk. Laat weet as jy belanstel dan gee ek jou die details.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: 9mmP Brass
Ek stel ook belang!sPRINGHAAS wrote:Ek het onlangs n 1000 once fired S&B doppe gekoop vir R1 elk. Laat weet as jy belanstel dan gee ek jou die details.
Aim small, miss small
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: 9mmP Brass
Ek stuur vir jou ook n PMEugene wrote:Ek stel ook belang!sPRINGHAAS wrote:Ek het onlangs n 1000 once fired S&B doppe gekoop vir R1 elk. Laat weet as jy belanstel dan gee ek jou die details.
-
Wattlegrove
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Oct 21, 2011 2:39 pm
Re: 9mmP Brass
Sal waardeer as jy vir my besonderhede kan stuur.
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: 9mmP Brass
Wat kos FMJ 115grein punte in SA, die goedkoopste?
-
Fano
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Tue Nov 15, 2011 2:20 pm
Re: 9mmP Brass
In Januarie kon ons nog kry vir R760/1000, maar dit was net voordat die pryse opgesit is (Frontier CMJ's). Dit gee minstens 'n idee.
-
Wattlegrove
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Oct 21, 2011 2:39 pm
Re: 9mmP Brass
Jah Frontier. Kry hulle die goedkopste by Sethunya firearms in Pta.
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 9mmP Brass
Springhaas
Stuur bietjie van daai info ook aan samblief man
Self opsoek na doppe
Stuur bietjie van daai info ook aan samblief man
Self opsoek na doppe
-
Stefan Fourie
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Fri Nov 01, 2013 7:28 am
Re: 9mmP Brass
Dankie Fano en Wattlegrove
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: 9mmP Brass
Wattlegrove wrote:Sal waardeer as jy vir my besonderhede kan stuur.
Ek het PMs gestuur!!Hilux01 wrote:Springhaas
Stuur bietjie van daai info ook aan samblief man
Self opsoek na doppe
- JPL
- Full Member

- Posts: 187
- Joined: Thu Feb 04, 2016 4:04 pm
Re: 9mmP Brass
Springhaas,
Deel daar bietjie info asb, R1 per S&B brass sal noggals lekker smaak.
Groete,
Deel daar bietjie info asb, R1 per S&B brass sal noggals lekker smaak.
Groete,
My kinders:
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
.308Win Howa Varminter
6.5mm Creedmoor Howa
.270Win Musgrave Lyttelton RSA
.22LR Brno Mod2
.38SPL-.357Mag Rossi Lever Action
9mm CZ75 P07 Duty
.38 Special S&W CTG
-
Wattlegrove
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Oct 21, 2011 2:39 pm
Re: 9mmP Brass
Dankie Springhaas
Uitstekende diens van die ou ontvang.
Uitstekende diens van die ou ontvang.
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: 9mmP Brass
Incoming PM!JPL wrote:Springhaas,
Deel daar bietjie info asb, R1 per S&B brass sal noggals lekker smaak.
Groete,
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: 9mmP Brass
Eks bly as julle dieselfde ervaring as ek het.Wattlegrove wrote:Dankie Springhaas
Uitstekende diens van die ou ontvang.
