Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
-
Plaasboer
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Tue Feb 10, 2015 4:41 pm
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Mense
Al enige word van die Groesbeek gemors. Julle sal nie glo nie die doner was in my erf aan my perde gewerk en ek het hom betaal. Hy het koffie in my huis gedrink en toe n maand later my merrie gevat om te laat dek. Ek het hom R5000.00 en n perd van R28000 gegee om te laat dek en hy het spoorloos verdwyn. Ek is nou warm op sy spoor. Hy moet net links draai dan het ek hom. Ek gaan hom nie aan die SAPD oorhandig nie. Julle moet nommers gooi as ek hom gelaai het bel ek almal wat hy ingedoen het.

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Hou die post warm manne. Hier gaan dit nog interessant raak!
-
Kotze .204R
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Mon Jul 06, 2015 9:58 am
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Ja ek kan maar soos dit werk het ek nog nie sy pa weer gesien nie!!
375 Ruger Howa
308 BSA Bisley
260 Tikka CTR
.22 BRNO
.223Norinco
12BR CBC
Glock27
.38sp
308 BSA Bisley
260 Tikka CTR
.22 BRNO
.223Norinco
12BR CBC
Glock27
.38sp
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Met so klomp manne wat hom soek is dit net n kwessie van tyd.
Jaracal 'speurders' het mos al oor-en-oor bewys dat jy nie onbepaald vir hulle kan wegkruip nie.
Jaracal 'speurders' het mos al oor-en-oor bewys dat jy nie onbepaald vir hulle kan wegkruip nie.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Plaasboer vertel bietjie of pm my wat jy kon uitvind, sodat ons nie oor doen wat jy klaar kon uitvind nie, ek hou mos daarvan om op die kantlyn met hierdie sakies te speel. Maak net seker julle het genoeg manne bymekaar almal wat bedrog en of diefstal sake gemaak het met saaknommers, vir as let wel as julle hom gaan aangee, Maar soos jy sê mens hoef nie noodwendig die polisie te betrek voor jy jou geld gekry het nie. Maar sit gaan hy evensieel sit.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Het iemand hierdie inligting? Matthys Groesbeek id 7407075128082, vrou Elizabeth Groenbeek, 1 enterprise rd, Fairland, Johannesburg.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
gedroggie
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Mar 08, 2015 9:20 pm
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Dit raak nou soos 'n sepie! Wonder wanneer maak die skim sy buiging tot die gesprek?
Dink hy lees saam maar ek dink nie hy geniet dit soos ek nie.
Vat hom vas!
Dink hy lees saam maar ek dink nie hy geniet dit soos ek nie.
Vat hom vas!

- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Die wiel draai...
Hy gaan wel ip die regte tyd sy g@t sien!
Hy gaan wel ip die regte tyd sy g@t sien!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- LeonS
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Tue Jul 03, 2012 12:59 pm
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Ek kry die inligting by iemand wat ek ken op die id nr van mnr groesbeek
Minagting van hof, Nigel saak, 108/5/2015
Rose str, Visagie park, Nigel
0730408647
Miskien kan dit jul help!!
Minagting van hof, Nigel saak, 108/5/2015
Rose str, Visagie park, Nigel
0730408647
Miskien kan dit jul help!!
-
Ystervark
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Fri Jul 17, 2015 11:22 am
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Ek het nie die man oorhandig aan die poliesie nie... net omdat ek weet daar gaan niks van kom nie.
En as ek kyk na die R2,000 wat ek hom gegee het, is dit niks in vergelyking met ander mense se verlies nie.
Ek hoop regtig die wetter word vasgetrek!
En as ek kyk na die R2,000 wat ek hom gegee het, is dit niks in vergelyking met ander mense se verlies nie.
Ek hoop regtig die wetter word vasgetrek!
- ghoon
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Fri May 20, 2011 10:09 am
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Wat het toe gebeur met Magalapye se malalapipe
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: Pasop - Thys Groesbeek Magalapye jag Gravelotte !
Ek skenk die eerste R1,000 vir die kniegbreker (maar dan moet hy 'n knieg breek)
Ons moet sulke mense uit die samelewing uitroei!
Ons moet sulke mense uit die samelewing uitroei!
Hein