Gister my 1st jag vir 2016 gehad. Wou 2 blesbokke en 1 rooibok skiet maar daar was te veel blesbokke met lammers.
Het toe maar 1 blesbok en 2 rooibokke plat getrek met die Howa .243. Was ñ perfekte windlose helder oggend met ñ baie ligte briesie wat na 13:00 opgekom het.
Het net buite PE, tussen Uitenhage en Addo geskiet vir R850 elk. Daar was volstruis en baie vlskvarke ook teen dieselfde prys.
2016 jag
- offroad junkie
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Sun Feb 08, 2015 8:27 pm
2016 jag
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: 2016 jag
Netjies.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 2016 jag
Netjies. Wat dink jy is die rede dat die rooibokke nie lammetjies het nie? Die droogte dalk?
- offroad junkie
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Sun Feb 08, 2015 8:27 pm
Re: 2016 jag
Daar was so paar rooibok lammers maar hulle was al van die speen af en mooi groot. Die veld was baie droog ja en so paar blesbok ooie met lammers wat maar lelik maer was.VdWalt wrote:Netjies. Wat dink jy is die rede dat die rooibokke nie lammetjies het nie? Die droogte dalk?
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: 2016 jag
Mooi man!
Met n vleisie...
Met n vleisie...
-
Rooies Scheepers
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Sun Sep 08, 2013 10:45 am
- offroad junkie
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Sun Feb 08, 2015 8:27 pm
Re: 2016 jag
Ons het van daai rooibok vleis vanaand gebraai.....goeie kinders maar dis lekker. Ons het sommer van die vleis bene ook gebraai en het die honde heel bedonnerd gegaan vir daai bene......
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 2016 jag
Junkie, wag tot jy skaapvleis proe
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum