Kosmos Honingvallei Veld Skiet
- WSM
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Wed Jan 15, 2014 6:26 am
Kosmos Honingvallei Veld Skiet
KOSMOS TAK
PRIVAATSAK X2012
STANDERTON
2430
Kontak:
JC Smit 082 906 2760 e-pos : smitj@dws.gov.za en carla@vrkaudit.co.za
Jako Steenkamp 082 877 2253
KOSMOS SPAN SKIET KOMPETISIE
2016/04/02
DATUM: 02 April 2016
Registrasie – per e mail voor of op 24/03/16 – Opening om 07h45 – Skiet begin om 08h00
PLEK : Honingvallei 18 km buite Perdekop op Vredepad.
S27.17.780
E29.32.284
SPAN : 4 Skuts per span.
INSKRYWING : R300pp/R1200per span (etes ingesluit)
NB, NB, NB, INSKRYWINGS SLUIT 24/03/2016
6 bane/30 skote (4 Gong en 2 papier bane)
SLEGS PLEK VIR 36 SPANNE
PRYSE : 1ste 3 Senior Spanne
1ste Dames Span
Lucky Draws
Maks Kaliber 300 Win Mag
Beperkte inskiet (indien moontlik moet gewere klaar ingeskiet wees)
Reels:
Geen monolietise punte
Gewere word in sakke/tasse gehou wanneer nie in gebruik.
Gehoor beskerming verpligtend – oog beskerming(brille) verpligtend.
Baan offisiere het finale se.
Alle afstande sal gegee word.
Kontak besonderhede soos hierbo.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
RSA .270 WSM
RSA .300 WSM
Howa 6.5x55
Ruger Alaskan .416 Ruger
RSA .300 WSM
Howa 6.5x55
Ruger Alaskan .416 Ruger
- katjak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Re: Kosmos Honingvallei Veld Skiet
Daai 260 AI klap daai gong lekker, en dit nogal op 500m
- katjak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Re: Kosmos Honingvallei Veld Skiet
wie gaan almal skiet? Ek kom beslis
- WSM
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Wed Jan 15, 2014 6:26 am
Re: Kosmos Honingvallei Veld Skiet
Ons spannetjie is verseker ook weer daar.
Dit is een van lekkerste sosiale veldskiete wat daar is, mis dit vir niks nie!
Dit is een van lekkerste sosiale veldskiete wat daar is, mis dit vir niks nie!
RSA .270 WSM
RSA .300 WSM
Howa 6.5x55
Ruger Alaskan .416 Ruger
RSA .300 WSM
Howa 6.5x55
Ruger Alaskan .416 Ruger
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Kosmos Honingvallei Veld Skiet
Ek sien afstande word bekend gemaak maar wat is die maksimum afstand waarop geskiet word?
- katjak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Re: Kosmos Honingvallei Veld Skiet
Hein. daar sal lyk my een gong wees digby 550m
- katjak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Re: Kosmos Honingvallei Veld Skiet
Lyk my daar is een Jaracal span wat gaan skiet wat ingeskryf het.
-
Raka
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Wed Jun 20, 2012 7:37 am
Re: Kosmos Honingvallei Veld Skiet
Ek sou graag n span wou inskryf, maar waarom monolitiese punte verban ? Die gonge lyk na 'Brunel staal'. Is daar n ander rede vir die beperking ?
- katjak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Re: Kosmos Honingvallei Veld Skiet
Monolitiese punte is te hard en op die korter afstande skiet hulle n gong flenters. Daar is baie skietbane waar daai punte verbied word. Selfs met A max punte skiet ek n gong op 200m n krater in. En hulle is gesny uit die ou army valplate uit.
- katjak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Re: Kosmos Honingvallei Veld Skiet
Van die teikens gaan wees, Dassie. Luiperd en Duiker
-
Bushpig7
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Mon Dec 23, 2013 7:33 am
Re: Kosmos Honingvallei Veld Skiet
Veels geluk aan die dames van Red Chilli Span wat ons mans almal iets gewys het en die dag gewen het.
Daardie vrouens se mans moet oplet waneer hulle by die huis moet wees.
Well Done Johan en sy span baie lekker skiet
Groete
Bushpig 7
Daardie vrouens se mans moet oplet waneer hulle by die huis moet wees.
Well Done Johan en sy span baie lekker skiet
Groete
Bushpig 7