Welkom lid nommer 1000!!

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Welkom lid nommer 1000!!

Post by Stefan764 »

Baie welkom op die Forum Eugene le Roux!! Jy is ons duisendste lid!!

Hoop jy gaan die forum geniet en leersaam vind!

Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Welkom lid nommer 1000!!

Post by Geno »

Eugene my naamgenoot!
Baie welkom lid 1000!
Oom Heinrich, dankie vir die forum, dis great!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: Welkom lid nommer 1000!!

Post by MJK »

Give oom Heinrichn a Bells!  :)

Welkom Eugene, jy sal die forum geniet!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8005
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Welkom lid nommer 1000!!

Post by Arnold »

Ek s? ook maar welkom voor uit uitgetrap word dat ek nie aan die forum deelneem nie  :angel:

Welkom Eugene
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Welkom lid nommer 1000!!

Post by Nico Harris »

welkom Eugene!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Welkom lid nommer 1000!!

Post by JPS »

We1kom hier geniet
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Welkom lid nommer 1000!!

Post by Beyers »

Welkom Eugene
User avatar
WOLF
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am

Re: Welkom lid nommer 1000!!

Post by WOLF »

Arnold wrote: Ek s? ook maar welkom voor uit uitgetrap word dat ek nie aan die forum deelneem nie  :angel:

Welkom Eugene
HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Welkom lid nommer 1000!!

Post by Biker »

1000 gene
Welkom
Biker
grumpy

Re: Welkom lid nommer 1000!!

Post by grumpy »

Het julle manne die man reg gehelp? Die 1000 ste lid moet die braai, drank en plek voorsien op sy onkostes!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!  :laugh: :laugh: :laugh:

Welkom boet en hoop jy het net so baie fun soos ek saam met die manne. Hulle is great!!!!
henslin
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 401
Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm

Re: Welkom lid nommer 1000!!

Post by henslin »

Welkom by hierdie 'anderste familie'. Raak nogal heel geheg aan hulle. Glo jy sal dit geniet !!
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Welkom lid nommer 1000!!

Post by Freek »

Het julle manne die man reg gehelp? Die 1000 ste lid moet die braai, drank en plek voorsien op sy onkostes!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!   
FOR SHURE! Eugene baie welkom! Datum tyd en plek asb.? Kom,kom,kom ons wil nie wag nie.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
grumpy

Re: Welkom lid nommer 1000!!

Post by grumpy »

Daars hy Freek!!! Help die man reg en gee hom n klok!!!

Jong, nou nou jaag ons hom weg en hy skrik hom mors dood!!!

Hy sal nog sien hoe great is die manne op die site!

Verskoon maar want ek is vol bounce vandag. Ek gaan die naweek kyk om vir my n "cruiser" bike te koop
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Welkom lid nommer 1000!!

Post by Boertjie »

En met die 1000ste lid wen Tafjak n MIC
User avatar
Shindzela (Pierre)
Full Member
Full Member
Posts: 156
Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm

Re: Welkom lid nommer 1000!!

Post by Shindzela (Pierre) »

Smaak my lid nommer 1000 het klaar weg gehol. Nie eers n post'ie gelos of iets nie?
Life's a journey, enjoy the ride!
Ambessa

Re: Welkom lid nommer 1000!!

Post by Ambessa »

Hallo Boertjie / almal
Boertjie wrote:...En met die 1000ste lid wen Tafjak n MIC
...sal graag 'n videotjie met klankbaan van daardie geleentheid wil sien...

Ambessa
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: Welkom lid nommer 1000!!

Post by erx »

Baie Welkom no. 1000!

Glo jy sal dit geniet hier.

Groete
erx
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: Welkom lid nommer 1000!!

Post by Boertjie »

Ambessa

Jy SAL die videotjie kry, kamera is al klaar gecharge vir dit.
Weet net nie hoe werk You tube nie.Miskien sal iemand kan help.

Boertjie
User avatar
Shindzela (Pierre)
Full Member
Full Member
Posts: 156
Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm

Re: Welkom lid nommer 1000!!

Post by Shindzela (Pierre) »

Ek is confused, key stats se 1006 members, member list se 997? En ek kry nie Eugen le Roux nie! Wou graag weet of dit iemand is wat ek ken.
Life's a journey, enjoy the ride!
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Welkom lid nommer 1000!!

Post by Christo Els »

Lyk my die paparatzi is op Eugen
Pas tog net op vir die tonnels

Baie geluk
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Welkom lid nommer 1000!!

Post by PITSMIT »

welkom eugene 1000 geniet dit hier.  lekker klomp manne die. laaik van praat en raad uitgee.

pitsmit
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
Post Reply