jag plek gesoek vir maatskappy

Post Reply
ludwichras
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Thu Mar 13, 2014 10:17 pm

jag plek gesoek vir maatskappy

Post by ludwichras »

middag manne ek is opsoek na n jag geleentheid vir ons maatskappy se bestuurs. Ons is 7 man sterk kan enige iemand help want ons het n dubbel booking gehad.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: jag plek gesoek vir maatskappy

Post by FHM »

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Dolf014
Hero Member
Hero Member
Posts: 533
Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm

Re: jag plek gesoek vir maatskappy

Post by Dolf014 »

Hoe ver wil julle ry. Wanneer wil julle jag?
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: jag plek gesoek vir maatskappy

Post by Heinz Petersen »

Ek kan vir jou n plek se nommer PM, maar julle sal moet spring. Die jag plekke raak op.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
ludwichras
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Thu Mar 13, 2014 10:17 pm

Re: jag plek gesoek vir maatskappy

Post by ludwichras »

weskaap verkieslik of noordkaap want dit sal net oor n naweek kan gebeur
ludwichras
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Thu Mar 13, 2014 10:17 pm

Re: jag plek gesoek vir maatskappy

Post by ludwichras »

alle inligting sal gaaf wees
ludwichras
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Thu Mar 13, 2014 10:17 pm

Re: jag plek gesoek vir maatskappy

Post by ludwichras »

ons wil gaan jag sodra die oes af is,so ek wil kyk vir datums en pryse want ek moet dit gaan voorle
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: jag plek gesoek vir maatskappy

Post by Boesman10 »

Stuur vir my 'n epos na master@wetdog.co.za. Ons het lekker plek vir groepe en kan al die catering oor organiseer vir MPY jagte in die Wes Kaap.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
ludwichras
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Thu Mar 13, 2014 10:17 pm

Re: jag plek gesoek vir maatskappy

Post by ludwichras »

kan ek jou nr kry asb
Post Reply