agter sight Rossi Lever action
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
agter sight Rossi Lever action
Ek is op soek na n agter sight vir n rossi lever action asb
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: agter sight Rossi Lever action
Voer ene in van Skinner sights af, dis sommer 'n beter ene in die eerste plek.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Re: agter sight Rossi Lever action
Laat ek net kyk of ek die een kry wat op my Rossie 30-30 was
Ek sal terugvoer gee
Ek sal terugvoer gee
Don't get confused between my personality and my attitude
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
- Peter OMoore
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Fri Nov 26, 2010 9:19 am
Re: agter sight Rossi Lever action
Hallo ''try'' die een
http://store.stevesgunz.com/index.php?m ... iews_id=24
Wil nog vir my ook een bestel.
Dalk kan ons dit saam doen.
Groete
http://store.stevesgunz.com/index.php?m ... iews_id=24
Wil nog vir my ook een bestel.
Dalk kan ons dit saam doen.
Groete
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: agter sight Rossi Lever action
Ek het my Marlin se visier van Skinner Sights bestel. Prys is billik en ek is baie tevrede met die visier.
Gooi lood!!!!
- tgg
- Sr. Member

- Posts: 278
- Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm
Re: agter sight Rossi Lever action
dankie almal
Heinrich
ek het nou ander plan gekry, ek het n burris fastfire2 sight wat ek my local gunsmith gaan vra om te mount.
Dan het ek oop visier en reddot
Heinrich
ek het nou ander plan gekry, ek het n burris fastfire2 sight wat ek my local gunsmith gaan vra om te mount.
Dan het ek oop visier en reddot