.223 chamber reamer

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
User avatar
shottie
Full Member
Full Member
Posts: 150
Joined: Wed May 06, 2015 6:50 pm

.223 chamber reamer

Post by shottie »

Middag mense, lang storie kort my .223 se kamer was baie styf op fabrieks ammo en ek het die kamer laat dieper sny, toe ek hom trug kry maak die slot mooi toe op fabrieks ammo, na die doppe gevuur is sit hulle vas met baie krappe op, nou ja my meening is n stomp reamer. Wil nie graag my geweer trug vat na die geweersmit toe nie, het enige iemand wat dalk n reamer het wat ek kan oor koop of huur?
Weet dis skaars maar probeer maar.

Groete
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: .223 chamber reamer

Post by Gawie(13mm) »

Dagsê.
Plaas asb. 'n Foto van een van die gevuurde doppe. Ek sal graag wil sien hoe die krappe lyk.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: .223 chamber reamer

Post by Gawie(13mm) »

Shottie het die fotos vir my aangestuur. So lyk die doppe.
IMG-20160206-WA0002.jpg
Indien my raad werk sal ons dit kom deel. Indien dit 'n aborsie is, sal ek die Mods stilletjies vra om my plasing te verwyder. >:D
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
shottie
Full Member
Full Member
Posts: 150
Joined: Wed May 06, 2015 6:50 pm

Re: .223 chamber reamer

Post by shottie »

Ek gaan maandag aand die "Tool" maak, want mense dit was warm hier vandag.
hou op hoogte.

Groete
marco

Re: .223 chamber reamer

Post by marco »

Lyk amper asof die doppie se bek geknyp word... Die kamper kan dalk ook net n goeie polish kort... 1000 skuur papier om n dun hout dowel met n boor masjien.. net die ligste grofheid wegvat..
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: .223 chamber reamer

Post by Ralph Badenhorst »

kyk vir roes in die kamer

Groete
pikkewyn
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Thu Jul 04, 2013 1:26 pm

Re: .223 chamber reamer

Post by pikkewyn »

Hi is die roer al uitgesort, my geweer het soortgelyke probleem gehad en na ek kamer laat polish het was dit opgelos
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: .223 chamber reamer

Post by Hein M. »

Wees ma versigtig met die polish... Te veel kan katastrofies wees :)
pikkewyn
Newbie
Newbie
Posts: 33
Joined: Thu Jul 04, 2013 1:26 pm

Re: .223 chamber reamer

Post by pikkewyn »

Jip dit kan maar veilger as skuurpapier en dowel dink ek. Myne is duer wapensmid by Arms in Pretoria gedoen.
Post Reply