Manne,
n Vriend van my in Oos-Kaap soek soek na n magasyn vir n Krico Mod 400 .222 rem, blykbaar werk die Brno Fox .222 rem se magasyn ook.
Ons het van Noord tot Suid by elke geweerwinkel probeer sonder sukses.
Indien iemand so iets beskikbaar het kontak my asb op 0795049657.
Groete,
Ps. Internet foto van die regte magasyn.
Krico Mod 400 .222 rem Magasyn
- Mukiwa
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Fri Jun 05, 2015 8:18 am
Krico Mod 400 .222 rem Magasyn
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Stephen
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: Krico Mod 400 .222 rem Magasyn
NSN in Silverton het redelik ou magasyne. Jy sal ongelukkig moet pas om seker te maak. Selfs die Brno Fox het 2 verskillende modelle. Dit gaan oor die gleuf waar dit haak in die aksie. Maar as jou vriend 'n goeie geweersmit ken, behoort dit nie probleem te wees nie.