Goeie dag

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
hollow point
Newbie
Newbie
Posts: 49
Joined: Tue Feb 02, 2016 7:55 pm

Goeie dag

Post by hollow point »

Goeie dag almal, ek wil net myself en ons besigheid aan julle voorstel, my naam Ruan du Plessis en ek is die bestuurder van die aanlyn winkel Hollow Point.

Ons website word weekliks op datum gehou met ons nuwe produkte, alles wat ons in voorraad het sal op ons site wees. Ons lewer reg oor Suid-Afrika af teen R199, maak nie saak hoe groot of hoe klein die bestelling is nie, bestellings oor R5000 word verniet afgelewer.

Ons doen ons beste om al die herlaai toerusting en komponente wat 'n jagter of skut nodig het om te herlaai te voorsien. Ons verskaf handelsmerke soos Barnes, Berger, Federal, Hornady, Lapua, Lee, Lyman, Nosler, RCBS, Redding, Remington, Sierra, Speer, Winchester en die Accu-Sling wat ontwerp is deur Piet Breedt.

Ons wil ook vir almal op Jaracal wat reeds by ons koop se baie dankie. Om te wys hoeveel ons julle besigheid waardeer, gee ons julle almal 'n spesiale afslag op bestellings wat voor die 31ste Maart op ons website geplaas word. Gebruik net die volgende afslag kode " JARACALDISCOUNT ".

Vir meer inligting, besoek ons website by www.hollowpoint.co.za of ons Facebook page waar ons al ons nuwe produkte en spesiale aanbiedinge aankondig. As julle enige navrea het, kan julle my direk kontak op ruan@hollowpoint.co.za
User avatar
Jay Jay
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm

Re: Goeie dag

Post by Jay Jay »

More Ruan, welkom.
Ek sal bietjie gaan loer by julle website.
Lekker dag.
Johan

.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity

The best thing about memories is making them.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Goeie dag

Post by tripodmvr »

Welkom. Gee ons meer kans om dinge aan te koop.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Goeie dag

Post by jamalley »

Welkom Ruan
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Goeie dag

Post by Plaashaas »

Welkom HP
Jou website lyk goed. Sterkte
User avatar
Sybrandz
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Sun Feb 02, 2014 9:41 am

Re: Goeie dag

Post by Sybrandz »

Welkom, Ruan.
.177 Bsa .22 Norinco .300 Win Mag Ruger/Mauser, 12br CBC, 9mm Glock 26.
Post Reply