World shoot
-
Gerhardus Nel
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Wed Mar 12, 2014 6:06 pm
World shoot
Is daar van julle skuts wat al ingeskryf het vir die World Shoot later die jaar in Nam?
-------------------------------------------------------
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: World shoot
Jip, klaar ingeskryf.
Ns: Johannes, sien ons jou die 19de Maart op Rosh Pinah se kompetisie?
Ns: Johannes, sien ons jou die 19de Maart op Rosh Pinah se kompetisie?
-
Gerhardus Nel
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Wed Mar 12, 2014 6:06 pm
Re: World shoot
Mooi man, ja ek moet sê die veld skiet het my nou geknyp.Kalahari wrote:Jip, klaar ingeskryf.
Ns: Johannes, sien ons jou die 19de Maart op Rosh Pinah se kompetisie?
-------------------------------------------------------
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: World shoot
My geld is op Piet Pille!
-
CR
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Fri Jan 14, 2011 12:20 pm
Re: World shoot
Oom PW
Rosh Pinah is een van daai onvoorspelbare plekke ...4 seisoen in een dag Johannes sal kan couch vir daai een . Laasjaar toe ons die eerste een uitgesit het was daar hadre bene gekou....
Kalahari - JG was maar altyd so so oor die papierbokke tot sy eerste een by ons klub ..... nou kan ons elke week maar een hou hy maak seker hy skryf 2 keer in
Riaan
Rosh Pinah is een van daai onvoorspelbare plekke ...4 seisoen in een dag Johannes sal kan couch vir daai een . Laasjaar toe ons die eerste een uitgesit het was daar hadre bene gekou....
Kalahari - JG was maar altyd so so oor die papierbokke tot sy eerste een by ons klub ..... nou kan ons elke week maar een hou hy maak seker hy skryf 2 keer in
Riaan
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: World shoot
Riaan, ek sal ook in daardie klas val..... ek begin al ontrekkings simptome kry en sukkel om deur die dag op my boerdery te konsentreerCR wrote:Kalahari - JG was maar altyd so so oor die papierbokke tot sy eerste een by ons klub ..... nou kan ons elke week maar een hou hy maak seker hy skryf 2 keer in
Riaan
-
Gerhardus Nel
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Wed Mar 12, 2014 6:06 pm
Re: World shoot
Te lekker!!!!
-------------------------------------------------------
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: World shoot
Lekker lekker!
My in skrywing vir die WC ook darem in. Sien baie uit....... Ons 7 Nam teikens is darem nou gefinaliseer..... Dit sal vroeg volgende week op IHRSA website te siene wees. Dit het werklik smart uitgekom in my opinie.
Kom SA Manne. Veral die Slaapstatters en Noordkapers.... Rosh Pinah is vir julle nader as vir my van Grootfontein af en ek mis dit vir niks. Karel Smith doen geweldig baie moeite op sy plaas om hierdie skiet een van die hoogtepunte vd jaar te maak. Moet dit nie mis nie!!!
Groete
Pille

Welkomen ou vriendPiet Pille wrote: Ons 7 Nam teikens is darem nou gefinaliseer..... Dit sal vroeg volgende week op IHRSA website te siene wees. Dit het werklik smart uitgekom in my opinie.
Pieter sal ons die teikens dalk iewers binnekort fisies in die hande kan kry om op te begin oefen?
Jy weet... vir party mense kom die skiet talent mos vanself en ander moet hulle asse af oefen om iets te bereik... dit is nou ek daai
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: World shoot
Klaar ingeskryf.
Gaan julle darem vir ons RSA manne julle teikens beskikbaar stel? Dalk paar by Safari laat aflaai?
Gaan julle darem vir ons RSA manne julle teikens beskikbaar stel? Dalk paar by Safari laat aflaai?
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: World shoot
Johannes gerhardus wrote:Te lekker!!!!
Wat sien ek hier onder an jou signature?? 7mm Rem Mag??
Groete "Andries"
-
Gerhardus Nel
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Wed Mar 12, 2014 6:06 pm
Re: World shoot
Net so, my gat het te lekker geheuk om te los.
-------------------------------------------------------
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: World shoot
Hallo MJK
Ja, die reel vereis dat enige nuwe teikens ten minste 2 maande voor die tyd (m.a.w. voor 5 April 2016) op die IRRSA webtuiste beskikbaar moet wees vir besigtiging.
Ons is besig om die finale logistiek rondom die printing daarvan nou te finaliseer, so ek glo dit sal ook binnekort by die NHRSA te koop wees. Ek hou julle hier op hoogte van verwikkelinge

Jou nuwe veldskiet gun?Johannes gerhardus wrote:Net so, my gat het te lekker geheuk om te los.
-
Gerhardus Nel
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Wed Mar 12, 2014 6:06 pm
Re: World shoot
Jis Oom Piet, my .243 sal moet baie klaar wees voor ek haar sal los!!! Ons skiet gereeld groot wild, dis maar daarvoor en dan het ek nog altyd n sagte plekkie gehad vir n 7mm RM. Die is my tweede een.
-------------------------------------------------------
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: World shoot
Is n bitter lekker roer daai Roughtech
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Gerhardus Nel
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Wed Mar 12, 2014 6:06 pm
Re: World shoot
Hy is op die vennoot se naam, siende dat my boek vol is. Ek moet sê ek het hom houvas en hy pas soos n poepol op pot. Kan nie wag om hom te scope en te herlaai nie.Capt. Oblivious wrote:Is n bitter lekker roer daai Roughtech
-------------------------------------------------------
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: World shoot
Wanneer is dit? EK is daai tyd in die Nambabwe.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: World shoot
5-9 Junie 2016 by Heja Lodge naby Windhoek. Kom skiet nou maar saam John.... moet nou nie dat ek met jou sukkel nie!tau wrote:Wanneer is dit? EK is daai tyd in die Nambabwe.
Manne- gaan kyk asb hier en skryf ASAP in.... daar is net plek vir 150 skuts.
http://www.nhrsa.com/WorldShoot2016.html
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: World shoot
Dammit dit is nou twee weke te vroeg. Ek ken Heja lodge goed was al by 'n troue daar. EK wil nie kom skiet nie, net kom saam kuier. EK skiet mos nie so goed nie, maar so aanhoudend.En ek glo nie die hoevelheid gate in die teiken is van veel nut as hulle bont sit nie.
Nice venue.
Nice venue.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Jacques du Plooy
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Sat Aug 30, 2014 1:39 pm
Re: World shoot
Die manne wat daar is moet ons bietjie op hoogte hou oor al die verwikkelinge, hoe lyk die bane, wat maak die weer, ens ens.
At the roundabout, keep left...
Tikka T3 6XC Leftie
Tikka T3 .243 Leftie
Tikka T3 6.5 PRC Leftie
Tikka T1 .22 Leftie
Sako85 30-06 Leftie
Howa SS 6XC
Harrington&Richards 12BR.
Winchester .22LR
Lee Metford .303
Glock G19 Gen4
Tikka T3 6XC Leftie
Tikka T3 .243 Leftie
Tikka T3 6.5 PRC Leftie
Tikka T1 .22 Leftie
Sako85 30-06 Leftie
Howa SS 6XC
Harrington&Richards 12BR.
Winchester .22LR
Lee Metford .303
Glock G19 Gen4
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: World shoot
Dis bewolk en lyk of dit vanaand gaan begin reen. Vandag is die 223 klas aan die gang by Rooidrom so 15 Km Oos van Windhoek. More sal dit reen (volgens yr.no) met more die Internationale kompetisie te Melrose Wes van Windhoek. Van Woensdag tot Vrydag is dit die ope te Heja Lodge ook so 20 Km Oos van Windhoek.
Sterkte aan al die deelnemers!!
Sterkte aan al die deelnemers!!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete, Willie
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: World shoot
Het altyd by Heja Lodge oorgeslaap waneer ek winkels besoek het in Windhoek. Baie nice venue.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: World shoot
Naand almal. Net so kort opsomming van 223 klas skiet. Wind wind en nog wind. Nie so sterk maar bedrieglik, baie rigting spoed wisseling gehad. Skiet tussen rante, koppe en klofies. Maar tog baie goeie scores gesien. Weet van n 835 & 800, twee Nam manne. Myself swak begin en met voltal op gongbaan gestop vir 660.
Goeie oefening vir more se spanskiet gewees.
Lekker om weer ou skietvriende van SA hier te kan ontvang.
Voorspoed.
Goeie oefening vir more se spanskiet gewees.
Lekker om weer ou skietvriende van SA hier te kan ontvang.
Voorspoed.