Opsoek na RCBS 10-10
-
Joe308
- Full Member

- Posts: 228
- Joined: Sun Jun 23, 2013 12:11 pm
Opsoek na RCBS 10-10
Ek is opsoek na n RCBS 10-10 balkskaal?
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Opsoek na RCBS 10-10
Manne verkoop nie maklik daardie skaal nie.
Groete
Henning
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- phb
- Full Member

- Posts: 105
- Joined: Fri Mar 28, 2014 2:05 pm
Re: Opsoek na RCBS 10-10
Joe, ek het n ou ene wat ek moontlik sal verkoop, pm vir my jou nommer, dan gesels ons
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Opsoek na RCBS 10-10
bel Blunderbuss in Alberton, hulle het soms.....maar tweedehands
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Bigfoot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm
Re: Opsoek na RCBS 10-10
How much you prepared to pay ?

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Opsoek na RCBS 10-10
Hoekom koop jy nie net n nuwe Dillon Eliminator nie? Basies dieselfde ding as die RCBS 5 reeks wat jy nie nou meer regtig kry nie wat ook deur Ohaus gemaak word in n ander kleur of wil jy 1,000 grains in die pan kan gooi?
https://www.dillonprecision.com/uimages//Dillon-Web-Cat_0046_m.jpg
http://ecx.images-amazon.com/images/I/41GKPvnUHKL.jpg
Ek gebruik so Dillon en soos hulle se "its the cats meow"
https://www.dillonprecision.com/uimages//Dillon-Web-Cat_0046_m.jpg
http://ecx.images-amazon.com/images/I/41GKPvnUHKL.jpg
Ek gebruik so Dillon en soos hulle se "its the cats meow"
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: Opsoek na RCBS 10-10
Daar is 'n advertensie vir RCBS 5-10 skaal op guntree. Die 5-10 gebruik identies dieselfde balkie as die 10-10. Dit is net die basis wat verskil. Na my mening is dit ewe akkurraat.
- Mukiwa
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Fri Jun 05, 2015 8:18 am
Re: Opsoek na RCBS 10-10
Joe,
Indien jy regkom en/of dalk nog een raakloop kontak my asseblief man ek soek ook graag een, 10-10 RCBS of Ohaus maak nie saak nie.
Groete,
Indien jy regkom en/of dalk nog een raakloop kontak my asseblief man ek soek ook graag een, 10-10 RCBS of Ohaus maak nie saak nie.
Groete,
Stephen