More julle
So die naweek wandel ek saam met die baas daar by Route 44 se mark en toe verby Inyathi messe se stalletjie. http://inyathiknives.com/
Onder hulle jagmesse is daar ene met n guthook aan.
Nou ek soek al lankal n lekker slagmes met n guthook. Ken iemand die messe? Kwaliteit/ Funksionaliteit?
Of alternatief, wat is n lekker slagmes/ hook kombinasie?
Groete
Inyathi messe
- basie
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Wed Apr 01, 2009 9:14 pm
Re: Inyathi messe
Ek dink dit is baie goeie kwaliteit. Vat die mes en hanteer dit en as hy met jou praat, dan koop jy hom. Smaak verskil en as jy van hom hou, dan is hy reg vir jou.
Mooiloop
Basie
Mooiloop
Basie
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Inyathi messe
Thanks Basie,
Die mes voel baie lekker. Ek wonder net oor hoe goed sy guthook werk. Daars min dinge so frustrered as n stukkende pens nie.
Ek gaan hom op my skimp lysie sit by mamma
Die mes voel baie lekker. Ek wonder net oor hoe goed sy guthook werk. Daars min dinge so frustrered as n stukkende pens nie.
Ek gaan hom op my skimp lysie sit by mamma
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Inyathi messe
Is dit die mes met die hook wat agter op die hand vatsel is?
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Inyathi messe
Dis hy daaiAlwyn wrote:Is dit die mes met die hook wat agter op die hand vatsel is?