Inletting & Bedding

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
User avatar
Jakkels 223
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm

Inletting & Bedding

Post by Jakkels 223 »

More almal,

Ek wil n navrag rig oor die onderwerp.
Ek het vir my n kolf bestel sonder enige inletting vir my 308 RSA enkelskoot geweer, geen afwerking op die vorm van die kolf is nodig nie.
Ek het nou met 2 geweersmede gepraat en hul gee my n prys van +- R 4000 & R 5000 onderskeidelik om die inletting, pillar en bedding te doen.
Wat is is jul ondervinding hiermee?? is die pryse in lyn??

hoor graag van jul

Groete

Jackie
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Inletting & Bedding

Post by Eugene »

Ek het onlangs R2000 betaal vir inletting, bedding en nog 'n paar ander kleiner goedjies.... Waar in die land is jy?
Aim small, miss small
User avatar
Jakkels 223
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Wed Sep 11, 2013 1:09 pm

Re: Inletting & Bedding

Post by Jakkels 223 »

In thabazimbi, so die enigste uitweg vir my is maar die voorwereld (Pta), weet nie van enige smede nader aan Thabzimbi nie.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Inletting & Bedding

Post by Eugene »

PM gestuur
Aim small, miss small
User avatar
Fritz
Hero Member
Hero Member
Posts: 1376
Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm

Re: Inletting & Bedding

Post by Fritz »

Jakkels 223 wrote:More almal,

Ek wil n navrag rig oor die onderwerp.
Ek het vir my n kolf bestel sonder enige inletting vir my 308 RSA enkelskoot geweer, geen afwerking op die vorm van die kolf is nodig nie.
Ek het nou met 2 geweersmede gepraat en hul gee my n prys van +- R 4000 & R 5000 onderskeidelik om die inletting, pillar en bedding te doen.
Wat is is jul ondervinding hiermee?? is die pryse in lyn??

hoor graag van jul

Groete

Jackie
Ek dink R1500 vir inletting en R1500 vir pillar bedding is omtrent reg. Daar gaan baie ure in
User avatar
offroad junkie
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Sun Feb 08, 2015 8:27 pm

Re: Inletting & Bedding

Post by offroad junkie »

Ek het my glass bedding self gedoen. By Builders Warehouse die Sika produk, sikadur AP epoxy gekoop. R205 vir die twee houers, resin en hardner, en het die bedding self gedoen. Dit ook na ek omtrent R1100 kwoteer was deur wapensmid om dit te doen. My boyds kolwe het klaar die pillar block in by die skroewe se gate. Pillar bedding amper dieselfde. Boor die skroef gate so 1mm groter as die aluminium pillar bushing en gebruik dieselfde resin.

Ek het beide my .243 en .308 se bedding self gedoen. Die resin was R205 soos ek gesê het, die speel klei was R49 en die masking tape, insulation tape en dremmel pencil grinder het ek gehad. Daar is nog genoeg resin in om maklik 7 - 8 kolwe te bed.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160301/c3532be0b8e17d1fd0d0638552a8f77b.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160301/a5b1e48140d626512b49e8db86c3ba8c.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160301/a0932c5ede75cf01164cfd6096e2ee0a.jpg
Last edited by offroad junkie on Thu Mar 03, 2016 7:19 am, edited 1 time in total.
User avatar
offroad junkie
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Sun Feb 08, 2015 8:27 pm

Re: Inletting & Bedding

Post by offroad junkie »

Ek het hierdie video sowel as ander gedownload en tot vervelens toe gekyk.

https://youtu.be/JVaj_pGO1_Y
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Inletting & Bedding

Post by Geno »

Daardie is nie Boyds kolwe nie.
Dit is Minelli kolwe van Italië af.
Boyds kolwe kom nie met pillars en 'n crossbolt nie.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
offroad junkie
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Sun Feb 08, 2015 8:27 pm

Re: Inletting & Bedding

Post by offroad junkie »

Geno, wel, ek het my Howa .243 en .308 gekoop met Boyds pepper thumbhole stock maar ek sal die gunshop vra om die Howa agente te kontak en vra. Ek het nie die kolwe apart gekoop nie.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Inletting & Bedding

Post by Geno »

Ek verseker jou dat my info korrek is.
Ek het juis gesien dat dit kolwe is wat saam die Howas gekom het.
Die crossbolt wat in ge-resin is, die pillars en die rooi dot by die safety het dit bevestig.
As dit 'n Boyds produk was, sou ons dit aangehou het.
Toe ek destyds ons contact by Boyds vra oor die Eurovarmint kolwe, was die reply as volg:
The company that produces the stocks for Legacy/Howa is a manufacturer out of Italy by the name of Minelli.
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply