Bedding vraag

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
User avatar
Jakkie07
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am

Bedding vraag

Post by Jakkie07 »

Hi
ek het n bedding vraag.
Ek wil my CZ 550 se bedding doen, het agtergekom dat waneer ek die agterste skroef skiet gee dan beweeg die aksie. (het op baan ook gesien dit het my groep verbeter)

Nou my vraag,
my 308 het ek die area by aksie gepak met epoxy en so gedoen. nou sien ek dat daar is ook piller bedding.

So doen ek net piller bedding deur 2 pillers te doen, of moet die piller saam met die pak van die kolf gedoen word?
Ek soek nog meer info op die piller bed en wat dit als behels.
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Bedding vraag

Post by Beyers »

User avatar
Jakkie07
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am

Re: Bedding vraag

Post by Jakkie07 »

Ek het toe die piller bedding gedoen.
Ek moet net die fotos share dan sal ek dit hier opsit
User avatar
offroad junkie
Full Member
Full Member
Posts: 107
Joined: Sun Feb 08, 2015 8:27 pm

Re: Bedding vraag

Post by offroad junkie »

Welgedaan.....

Ek het my .243 en .308 se bedding ook self gedoen. My net R205 gekos.... ;)

Gelukkig het die Boyds thumbhole kolwe klaar pillar bedding....
Post Reply