Goeie Dag
Ek vat maar n kans en hoop iemand het erens een wat rondle en hom moontlik wil verkoop.
Groete
Dino Fourie
Gesoek : CZ 550 Standaard kolf vir 375
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
-
DinoF
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Wed Jun 11, 2014 12:29 pm
Re: Gesoek : CZ 550 Standaard kolf vir 375
Dankie
Ek sien eks op die verkeerde plek. Mods kan hom maar skuif na waar hy moet wees.
Groete
Dino
Ek sien eks op die verkeerde plek. Mods kan hom maar skuif na waar hy moet wees.
Groete
Dino
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Re: Gesoek : CZ 550 Standaard kolf vir 375
Watse kolf het jy tans op jou geweer DinoF ?
Don't get confused between my personality and my attitude
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
-
DinoF
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Wed Jun 11, 2014 12:29 pm
Re: Gesoek : CZ 550 Standaard kolf vir 375
Hi
Het tans n standaard kolf op hom. Het hom beskadig oor n skietrus wat ek by n baan gebruik het.
Dino
Het tans n standaard kolf op hom. Het hom beskadig oor n skietrus wat ek by n baan gebruik het.
Dino